Knoffel-en-kaas-rooikool

Deur Barbara Joubert

Knoffel-en-kaas-rooikool Foto’s: Micky Hoyle Galery

(genoeg vir so 6 mans)

  • 1 rooikool
  • heelwat lappe kaas (dis nou die klaargesnyde kaas wat jy koop)
  • lekker baie knoffelhuisies

Stroop kool se buiteblare af. Sny kepe so 1cm uit mekaar in die heel kool (moenie deursny nie). Druk kaas en knoffel in kepe. Draai toe in foelie en bak in die kole.

  • In samewerking met Johan Bakkes

Verwante artikels

  • Driekaas-bow ties

    Driekaas-bow ties

    SARIE KOS Lente 2009

    Tradisioneel is bow ties ’n soet nagereg. Nou’s dit ’n heerlike soutigheid gevul met kase.

  • Knoffelbrood

    Knoffelbrood

    SARIE - Februarie 2009

    Genoeg vir twee brode van so 30 cm elk.

  • Peer-en-bokmelkkaas-tertjies

    Peer-en-bokmelkkaas-tertjies

    SARIE KOS Lente 2009

    Die klein peertjies wat jy hierin gebruik, is só oulik. Jy kry hulle net geblik. As jy dit nie in die hande kan kry nie, gebruik ’n stuk vars peer vir elke tertjie.

  • Rooi-en-groenkool-slaai

    Rooi-en-groenkool-slaai

    SARIE KOS - Somer 2008

Kommentaar