Mosterdsous
Foto’s: Micky Hoyle Galery
- 2 eiers
- 100 ml water
- 20 ml mosterdpoeier
- 10 ml mielieblom
- 3 ml sout
- 50 ml suiker
- 100 ml witasyn
Klits eiers in ’n bak en voeg res van bestanddele by. Klits goed. Plaas bak oor ’n kastrol met kookwater en roer sous tot dik. Sit warm voor by die varkboud.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Béarnaisesous
SARIE KOS vir mans 2010
Moenie dat die Franse naam jou afskrik nie - dis iets soos warm mayonnaise met 'n skerp smaak. My gunsteling saam met steak!
-
Mosterdsous
SARIE KOS vir mans 2010
Ek verkies korrelmosterd, want die smaak is soveel meer intens as dié van Engelse mosterd.
-
Sampioensous
SARIE KOS vir mans 2010
Seker die mees klassieke keuse - en los liewer die pakkie op die winkelrak. Dis soveel lekkerder om dit self te maak.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd