Resepte

  • Barbara se seekospaella-pot

    Barbara se seekospaella-pot

    SARIE - November 2005

    Dis ’n kombinasie van ’n seekospot en paella. Jy maak sommer alles in jou kombuis, want dis waar daar gekuier word. Neil se mean slaai kompleteer hierdie gereg uitstekend.

  • Neil se ‘mean’ slaai

    Neil se ‘mean’ slaai

    SARIE - November 2005

    Ek noem dit sommer my PCP-slaai. Nee, dit staan nie vir Pieter Cilliers Produksies nie - dis kort vir “Pepper, chilli en papino”.

  • Kammossels

    Kammossels

    SARIE - November 2005

    Kyk, ek moes Neil beïndruk en besluit toe op kammossels (scallops). Die lekkerste kammossels wat ek nog geëet het, was volgens ’n resep in The River Cafe Cook Book (Rose Gray en Ruth Rogers, Ebury Press, 1995)

  • Tuisgebakte witbrood

    Tuisgebakte witbrood

    SARIE - November 2005

    Hierdie spyskaart het beslis ’n lekker tuisgebakte brood nodig

  • Appeltert

    Appeltert

    SARIE - November 2005

    ’n Lekker tert vir nagereg is altyd ’n wenner

  • Neila se Garnale

    Neila se Garnale

    SARIE - November 2005

    Ek noem dit Neila se Garnale - die naam werk vir my, sê Neil. Kom ons sê so 12 garnale, nee 24, want ’n mens kan altyd nog mense bel. (Hoe groter die garnale hoe beter - grootte tel)

  • Amandels

    SARIE - Oktober 2005

    Tapas is nie tapas sonder amandels op die tafel nie.

  • Knoffel-Langoestine

    SARIE - Oktober 2005

    Daar moet darem iets op die tafel wees waarvoor jy jou hand ’n bietjie dieper in jou sak moes druk. As alternatief vir dié babakrefies kan jy steurgarnale gebruik.

  1. 1
  2. 259
  3. 260
  4. 261
  5. 262
  6. 263
  7. 264
  8. 265
  9. 266
  10. 267
  11. 276