Resepte
-
Okkerneut-mousse
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Hierdie mousse is dakadent - en jou gaste sal gladnie weet jy het kortpad gevat nie!
-
Konfyt-tertjies
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Lekker vir tee-tyd
-
Tiramisu-éclairs
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Hierdie lyk soos 'n éclairs en smaak soos tiramisu
-
Bar-one-stokkies
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Kinders sal mal wees hieroor!
-
Witsjokolade-truffels
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Dié sjokolade is so besonders, niemand gaan glo jy het dit gemaak nie. Dis makliker as wat dit lyk.
-
Vars kersies gedoop in witsjokolade
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
-
Vanielje-en-framboos-roomys op ’n stokkie
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Jy het ’n baie spesifieke vorm nodig om die roomys te maak.
-
‘Blondies’
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
’n Blondie is maar net ’n brownie wat met witsjokolade gemaak is. Dis ongelooflik lekker en ook baie ryk, maar
absoluut die moeite werd om te maak.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd