Patat-tertjies

Deur Herman Lensing, SARIE - Mei 2010

Patat-tertjies Foto’s: Donna Lewis Galery

Nie heeltemal soet nie, maar ook nie eintlik sout nie.

(8 tertjies)

  • 4 patats
  • 30 ml olyfolie
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 6 origanum-takkies
  • 1 x 500 g-rol blaardeeg
  • 10 ml fyn kaneel
  • 30 ml bruinsuiker
  • 80 ml Persian Pomegranate & Five Spices-balsemasyn-stroop

Verhit oond tot 180C. Plaas patats, olyfolie, origanum, sout en peper in 'n oondvaste bak. Rooster vir 20 - 25 minute of tot sag en gaar. Sny die blaardeeg in reghoeke van 7 x 5 cm en
plaas op 'n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is. Sny gaar patats in ringe en sit boop die blaardeeg. Sprinkel kaneel en bruinsuiker oor. Bak vir 15 - 20 minute of tot goudbruin en gaar. Sit voor met Persian Pomegranate & Five Spices-balsemasynstroop.

Verwante artikels

  • Aspersie-quiche

    Aspersie-quiche

    SARIE - April 2011

  • Gnocchi met ham en ertjies

    Gnocchi met ham en ertjies

    SARIE KOS Somer 2010/11

  • Grenadella-yskastert

    Grenadella-yskastert

    SARIE KOS Somer 2010/11

  • Konfyt-tertjies

    Konfyt-tertjies

    SARIE KOS - Lente 2008

    My ouma het altyd vir ons dié tertjies gebak.

  • Maklike appeltertjies

    Maklike appeltertjies

    SARIE KOS - Somer 2007

    Dikwels soek 'n mens 'n resep wat nie baie moeite is nie, maar almal beïndruk. Wel, hier is so 'n resep. Die tertjies lyk amper soos Franse appeltertjies, maar is veel makliker

  • Neut-tertjies

    Neut-tertjies

    SARIE KOS Lente 2009

    Só lekker, dus 3 vir elkeen

  • Olyf-en-uietert

    Olyf-en-uietert

    BIZERCA BISTRO IS EEN VAN DIE KAAP SE GEWILDSTE EETPLEKKE. Hier kook die Fransman Laurent en sy Pretoriase vrou, Cyrillia van der Merwe, reeds drie en ’n half jaar lank ’n hond uit ’n bos, vandat hulle terug is uit Australië. Bizerca is bekend vir eenvoudige kos met ’n sterk Franse invloed.

  • Olyftert met gekaramelliseerde uie

    Olyftert met gekaramelliseerde uie

    30 minute

  • Peer-en-bokmelkkaas-tertjies

    Peer-en-bokmelkkaas-tertjies

    SARIE KOS Lente 2009

    Die klein peertjies wat jy hierin gebruik, is só oulik. Jy kry hulle net geblik. As jy dit nie in die hande kan kry nie, gebruik ’n stuk vars peer vir elke tertjie.

  • Pekanneut-tertjies

    Pekanneut-tertjies

    SARIE KOS Okt/Nov 2011

Kommentaar