Rabarber-krummelpoeding

Deur Stockfood, SARIE KOS Lente 2009

Rabarber-krummelpoeding Foto’s: Stockfood Galery

4 – 6 porsies

  • 200 g (360 ml) koekmeel
  • 100 g haselneute, fyngekap
  • 150 g (109 ml) suiker
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 150 g (160 ml) sagte botter
  • 600 g rabarber
  • 15 ml suiker

Verhit oond tot 180 ºC. Meng meel, haselneute, 125 g van die suiker en vanieljegeursel. Vryf botter in tot dit soos broodkrummels lyk. Smeer ’n oondvaste bak met botter. Was rabarber en sny ente van stingels af. Skil indien nodig. Sny rabarber in klein stukkies. Besprinkel met oorblywende suiker. Meng goed. Sit rabarber in bak, saam met 15 ml suiker. Bedek met krummel-mengsel. Bak vir sowat 30 minute tot gaar. 

Verwante artikels

  • Kluitjies gebak in Karamelsous

    Kluitjies gebak in Karamelsous

    SARIE - Junie 2010

    'n Sout seebries vra soetigheid. Kluitjies is in die kol - Herman Lensing

  • Macarons

    Macarons

    SARIE KOS Somer 2009/10

  • Padstal-poeding

    Padstal-poeding

    SARIE KOS Winter 2010

    Ek noem dit sommer so, want jy koop ingemaakte kwepers by 'n padstal en maak 'n vinnige bo-laag.

  • Roer! - Deon Meyer se karamelpoeding

    Roer! - Deon Meyer se karamelpoeding

    SARIE - Junie 2010

    Die oorspronklike resep is vir 'n tert, maar hierdie diep tert met sy vlavulsel en gerasperde karamellekkers bo-op is net die ding vir die soetste van soet nageregte.

  • Sjokolade-en-bessiebrood-poeding

    Sjokolade-en-bessiebrood-poeding

    SARIE - April 2010

    Daar is iets baie nostalgies aan broodpoeding. Hierdie weergawe het 'n persoonlikheid van sy eie.