Soortvan-vissop
30 minute – 4 porsies
- 6 aartappels, geskil en in dun skyfies gesny
- 1 ui, gekap
- 250 ml water
- 250 ml melk
- sout en varsgemaaldeswartpeper na smaak
- 750 g stokvis-filette, in stukke van sowat 15 cmgesny
- 2 blikkies (200 g elk) steurgarnale, gedreineer
- 250 ml room
- 2 vars dilletakkies, fyngekap
- 1 suurlemoen, in wiggiesgesny
Plaas aartappelskyfies en ui in ’n diep pan met die water en melk. Geur met sout. Bring tot kookpunt en kook vir sowat 15 minute tot aartappels sag is. Voeg vis by en kook vir sowat 5 minute tot gaar. Roer steurgarnale en room by. Laat deurwarm word en geur weer indien nodig met sout en swartpeper. Sprinkel dille oor en sit voor met suurlemoen-wiggies
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Aartappel-en-sampioen-sop
SARIE - Mei 2010
Gooi die warm sop in 'n koffiefles en skink dit enige plek.
-
Danie de Wet se Vis-aftreksel (fond de poisson)
SARIE KOS vir mans 2010
-
Danie de Wet se vissop
SARIE KOS vir mans 2010
Danie het hierdie resep by die legendariese sjef Nico Ladenis gekry. Sy bekende Londense restaurant, Chez Nico, het 3 Michelin-sterre en is een van Danie se gunsteling-eetplekke.
-
Forel gebak in foelie
SARIE KOS vir mans 2010
Dis die manier waarop my ma altyd forel gaargemaak het. Die spek en salie is my idee.
-
Forel-roomsop
SARIE KOS vir mans 2010
Dis erg lekker, het my tienerdogter se vriendin gesê toe sy dié sop proe.
-
Franse bruin-uie-sop
SARIE Julie 2010
Seker een van die goedkoopste soppe, maar ook een van die lekkerste!
-
Gebraaide vis met tamatie-en-olyf-salsa
SARIE KOS Herfs 2010 | Kommentaar: 1
15 minute
-
Halim-sop
SARIE KOS Herfs 2010
-
Koue ertjie-en-kruisement- sop
SARIE KOS Somer 2009/10
'n Koue sop op warm dae is 'n lafenis, veral met die vars groen smaak van kruisement en ertjies. Voeg 'n bietjie sout by wanneer jy die ertjies kook om die groen kleur te behou. 4 porsies
-
Romerige hoendersop
SARIE KOS vir mans 2010
-
Vinnige groentesop
SARIE KOS Herfs 2010
30 minute
-
Vis-vindaye
SARIE KOS Herfs 2010
















Kry jou SARIE oral, enige tyd