Stap vir stap: Koek presies in lae sny

SARIE Februarie 2012

Foto: Donna Lewis

Stap 1: Maak met ’n skerp mes merkies presies 1 cm van die onderkant van die koek af. Doen dit reg rondom. (Ons wil die koek in drie lae van 1 cm elk sny.)

As Jy 100% seker wil maak jy sny jou koek se lae presies die regte grootte, maak só...

Kommentaar