Swartkersie-kaaskoektertjies
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Die Duitsers is baie lief vir geblikte swartkersies in hul kaaskoeke. Fantasties!
(6 ronde tertjies van 10 cm elk)
Verhit oond tot 180 °C. Gebruik die volledige korsresep en voer 6 losboom-quiche-pannetjies daarmee uit.(romerige gebakte kaaskoek) Vulsel: Gebruik gehalveerde resep (kaaskoekterte). Dreineer 'n blik (425 g) ontpitte swartkersies. Verdeel kersies tussen pannetjies. Gooi vulsel oor en bak vir 15 minute. Draai temperatuur af na 120 °C en bak vir nog 45 minute. Laat afkoel en sif 'n bietjie kakao
oor elke tertjie.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Framboos-kaaskoek-muffins
SARIE KOS Lente 2009
Pure bederf. Spog sommer daarmee vir die lekker, of vir ’n spesiale geleentheid.
-
Kaaskoek met framboos-mascarpone-kaas
SARIE - Desember 2008
Jou familie sal spesiaal voel as jy vir elkeen sy eie klein kaaskoekie bak
-
Kaaskoek-kolwyntjies
SARIE - September 2008
Dis ’n heerlike kombinasie van sjokolade- en kaaskoek
-
Lemoen-yskas-kaaskoek
SARIE KOS Lente 2010 | Kommentaar: 3
Ek het dié kaaskoek leer maak toe ek nog in restaurante gewerk het. Jy kan dit aanpas nes jy wil - ek hou van sitrus.
-
Nina se sjokolade-peperment-tert
SARIE KOS Somer 2009/10
My dogter Nina het tydens 'n vakansie op Oudtshoorn dié resep by 'n vriendin se ma gekry. Sy't dit aangepas en maak dit gereeld vir ons.
-
Patat-en-sjokoladekoek
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 2
Die soet van patat is heerlik saam met speserye en donkersjokolade.
-
Pekanneut-tertjies
SARIE KOS Okt/Nov 2011
-
Warm sjokolade-kaaskoek
SARIE - Junie 2006
'n Heerlike kaaskoek bly maar 'n verleiding. Ons is geneig om kaaskoek koud te eet, maar dié kaaskoek is op sy lekkerste warm.
















Kommentaar