Vinnige spinasie-en-ricotta-lasagne
Foto’s: Micky Hoyle Galery
20 minute
(4 porsies)
- 30 ml olyfolie
- 1 ui, fyngekap
- 3 knoffelhuisies, fyngekap
- 200 g babaspinasieblare
- 300 g ricotta-kaas
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
- 8 lasagne-velle
- 100 g pecorino-kaas, gerasper
Verhit olyfolie in 'n pan. Braai ui en knoffel tot sag en deurskynend. Voeg spinasie by en braai tot verwelk.Voeg ricotta-kaas by en geur met sout en swartpeper. Kook pasta-velle vir sowat
3 minute tot sag. Dreineer. Gebruik twee velle lasagne per persoon en pak op elke persoon se bord lae pasta en vulsel. Sprinkel gerasperde pecorino-kaas bo-oor, en ekstra olyfolie.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
'n 'Amper'-lasagne
SARIE - Februarie 2005
Lasagne kan ’n lang proses wees en ’n bietjie swaar vir die somer. Die gerolde pasta is ideaal vir die gereg - vinnig, lig, lekker ... moet ek nog aangaan? Dit lyk mooi en jou pêlle sal dink jy het een of ander Cordon Bleu-kursus gedoen
-
Botterskorsiesop met spinasieslaai
SARIE KOS - Winter 2008
Dis Quintinn van Rensburg van Samara Lodge, 53 km van Graaff-Reinet, se "Karookos-met-Franse-flair"
-
Frittata with courgettes and ricotta
SARIE KOS Herfs 2010
Nice and easy - it's oven-baked.
-
Groente-lasagne
SARIE KOS April/Mei 2011
-
Lasagne
SARIE Augustus 2011
Die geheim van lasagne is die vleisbasis. Die res is baie maklik en min werk.
-
Lasange
SARIE KOS Augustus / September 2011
-
Salm-en-groente-lasagne
SARIE KOS - Somer 2007
-
Spinasie-en-sampioen-pilaf
SARIE KOS - Winter 2008
Pilaf is ’n gegeurde rysgereg.
-
Spinasie-en-tamatie-gebak
SARIE KOS - Lente 2008
-
Spinasie-tertjies
SARIE KOS Somer 2009/10
Lekker vir middagete. 6 porsies
















Kommentaar