Worsbroodjies
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Jy kan die Franse brood met een oopgesnyde gebakte aartappel per persoon vervang. Neem 30 minute
(4 porsies)
- 500 g varkworsies
- 250 g repiespek (streaky bacon)
- 40 ml olyfolie
- 1 Franse brood
- tamatiesous
- mosterd
Verhit oond tot 180 °C. Draai spek om elke worsie. Sprinkel olyfolie op 'n bakplaat. Plaas worsies op bakplaat en rooster vir 25 minute in oond. Sny brood in groot stukke, sny hulle oop en plaas twee worsies in elke stuk. Sit voor met tamatiesous en mosterd.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Boereworsrolletjies met 'n vinnige smoor
SARIE KOS Herfs 2010
30 minute
-
Ciabatta-steak-happies
SARIE KOS Somer 2010/11
Hier's 'n heerlike maaltyd om voor die TV te eet.
-
Frikkadel-broodjie
SARIE KOS Herfs 2009
Maak ’n klompie frikkadelle en hou dit in die yskas. Dit sorg vir ’n lekker middagete-broodjie by die werk – ook vir die kinders se skool-kosblik.
-
Geroosterde hoender-en-aartappel-broodjie
SARIE KOS vir mans 2010
25 minute
-
Jou gunsteling-naweekkos
SARIE - Mei 2010
-
Oondgeroosterde varkworsies
SARIE KOS - Somer 2007
Ek rooster varkworsies vir minstens 2 uur in die oond. Dit maak 'n groot verskil én jy het tyd om liewer rugby te kyk. Sit so 3 worsies per persoon voor
-
Regruk-broodjies
SARIE KOS vir mans 2010
As julle gisteraand laat gekuier het, sal hierdie broodjies die ding doen.
-
Saamgeperste pastrami-broodjies met uie-marmelade
SARIE - Mei 2010
Byna iets soos 'n terrien gekombineer met 'n toebroodjie.
-
Steak-broodjie
SARIE KOS Herfs 2010
20 minute
-
Vinnige broodjies
SARIE - Januarie 2008
Dis baie lekker om by ’n supermark te kan inloop en brooddeeg sommer van die rak af te koop
-
Volstruiswors, pap en smoor
SARIE KOS Winter 2010
Dis mos lekker kos dié!
-
Worsrolletjies – kinders maak self
SARIE KOS Winter 2009
’n Lekker warm worsrolletjie is pure winterkos
















Kommentaar