SARIE KOS Feb/Mrt 2012

  • Pepermakriel-patee met geroosterde sampioene

    Pepermakriel-patee met geroosterde sampioene

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

  • Baklava-samoesas met soet vrugte-blatjang

    Baklava-samoesas met soet vrugte-blatjang

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

    Om met fillodeeg te werk is makliker as wat jy dalk dink. Volg net die aanwysings.

    Die verrassing: Die baklava lyk soos samoesas wat saam met blatjang voorgesit word, maar dis soet pleks van sout. Maak die soet droëvrugte-compote eerste, want jy sit die koud voor.

  • Blini-koekies met gerookte forel

    Blini-koekies met gerookte forel

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

    Dis ’n klassieke kombinasie vir ’n voorgereg. Ek verkies gerookte forel, want dis goedkoper as gerookte salm. Jy gebruik 4 blini’s per koekie.

  • Koue rooi-soetrissiesop

    Koue rooi-soetrissiesop

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

    Maak dit die oggend voor jou partytjie en hou koud in die yskas.

  • Kuier-fantasie - onthaal jou vriende (+video)

    Kuier-fantasie - onthaal jou vriende (+video)

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

    Eteklubs en pop-up-restaurante skiet deesdae oral op. Daar’s twee vereistes: goeie kos en ’n tema vir jou ete. Myne is verrassings en fantasie, en vir ekstra vrolikheid het ek ’n paar storieboekkarakters genooi om saam te eet. En ja, die ongewone geregte het ‘Eet my! Drink my!’ uitgeroep soos Alice in Kammaland

  • Snoekkoekies

    Snoekkoekies

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

  • Gemengde seekos-risotto

    Gemengde seekos-risotto

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

  • Stokvis met ’n kruiekors

    Stokvis met ’n kruiekors

    SARIE KOS Feb/Mrt 2012

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10