SARIE KOS APRIL/MEI 2011

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS APRIL/MEI 2011

SLAAI
Beet met avokadosalsa en bokmelkkaas
Aartappel-en-radysslaai
Calamri-boneslaai
Bruinrys-en-appelslaai
Italiaanse broodslaai
Koringslaai

VIS
Seekos-jambalaia
Mossel au gratin
Gapermossel-en-tamatiepasta
Vissop
Aartappel en garnale met suurlemoen-botter
Pasta-en-tunaslaai
Tuna-en-broccoli-pastagereg

VLEIS
5-uur-lamsboud
Worsie-pasta
Romerige roereier met spek
Beesfilet met gebarste-tamatieslaai
Oondbroodjies met mozzarella,tamatie en spek
Chilli con carne-verrassing
Oondgebakte varkworsies op kapokaartappels
Aartappel-en-spek-kroket met slaai
Soetsuur varkroerbraai
Gebraaide lamstjops met driebone-slaai
Ontbeende wildsboud met kruievulsel en olyfsalsa
Varktjops in rooiwyn
Lamskenkel-pasteie
Gevulde tortillas
Herderspastei met gebakte bone

VEGETARIES
Gebakte botterskorsie met pampoenpitte
Gevulde eiervrug
Tuisgemaakte appelliefie-konfyt
Karamel-uie-en-olyfpasta
Sampioen-en-botterskorsie-risotto
Gebakte sampioene met kaas en aspersies
Spinasiepastei met fillodeeg
Gebakte botterskorsie-en-fetakaas
Fusilli-pasta
Feta-en-botterskorsie-pizza
Botterskorsie-sop
Onderstebo-groente-tert met port-afkooksel
Polenta met roosmaryn en tiemie
Tamatie-en-soetrissie-sop met kaaspoffers
Swartolyf-en-parmesaan-kaas-spaghetti
Gemarineerde groen olywe
Gebraaide olyfbrood
Gevulde groen soetrissies
Vars aspersies met swartolyf-tapenade
Rooiwyn-pastasous
Hawermoutpap en goue pere
Groente-lasagne
Bruinrys met lensies
Vanielje-ricotta met roosterbrood

PLUIMVEE
Geroosterde kwartels
Hoender-en-kaas-kebabs
Tikka masala-hoenderstukke
Oondgebakte hoender met botterskorsie
Hoender-en-olyftagine
Hoenderroerbraai met brandrissiesous
Oondgebakte hoender

GEBAK
Sjokolade-bros-brood
Appel-en-amandeltert
Brownies
Volkoringbrood
Witsjokolade-tert met neutekors
Sjokolade-rooiwynkoek
Hawermout-en-parmesaan-koekies
Volgraanbrood
Volkoring-en-dadelmuffins
Heuning-appeltert met volkoring-kors

NAGEREG
Peperment-yskastert
Sjokolade-plaatkoekies
Wafels met heuning en melksorbet
Heuningkoek-lekkers