SARIE KOS HERFS 2008

SARIE KOS HERFS 2008

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Herfs 2008

SOP
Uiesop met gruyèrekaas-crostini
Patatroomsop
Italiaanse tamatiesop
Mossel-en-saffraansop
Herfsgroentesop

VIS
Gebraaide snoek
Gerookte salm-soufflé
Kedgeree
Oondgebakte stokvis met tamatie en room
Steurgarnaal-risotto
Gapermossel-risotto
Kabeljou met n kruiekors

HOENDER
Hoenderkerrie-pot
Hoender-en-sampioenpastei
Indiese hoender-wrap
Maak jou eie hoenderaftreksel

VLEISGEREGTE
Lamsboud met braai-aartappels
Individuele macaroni-en-kaas
Pitaburgers
Gevulde aartappels
Eier-en-ham-bakkies
Spaghetti-carbonara
Soetsuur varkvleis
Chilli con carne
Lendeskyf met mediterreense vulsel
Rooiwyn- risotto
Spek-en-ertjie-risotto
Witloof-en-parmaham-gratin
Beesfilet met rooiwynsous
Herderspastei met patat-bolaag

VEGETARIES
Gruyèrekaas-souffle
Fetakaas-quiche
Gebakte droë vye met simonzola-kaas
Patat-gnocchi
Gnocchi met ertjies, bloukaas en sampioene
Geroosterde groente-risotto
Rooi-en-geel tamatietert
Eierwit-omelet
Geroosterde groente met pasta

BYKOS
Mungboontjiedhal
Rys met amandels en ertjies
Gebakte patats
Basiese risotto

GEBAK
Ricotta-plaaskoekies
Patatbrood
Patat-tertjies
Patatmuffins
Appel-en-kaneel-muffins
Piesangmuffins
Volkoring-sjokoladeblokkies

POEDINGS
Bessie-omeletsoufflè
Sjokolade-soufflé
Grenadella-soufflé
Dadeltoffie
Piesang in karamel-en-lemoensous
Briljante bruintjies
Gebakte vla
Karamelpoeding
Croissant-poeding
Maklike klapperpoeding
Broodpoeding

DRANKIES
Tuisgemaakte limonade

SOUSE
Rooiwynsous
Kruie-mayonnaise
Hollandaise-sous