SARIE KOS Herfs 2010

SARIE KOS Herfs 2010

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Herfs 2010

SOP
Beet-en-biersop
Lemoen-en-botterskorsie-sop
Halim-sop
Vinnige groentesop

SLAAI
Duitse aartappelslaai
Portugese slaai
Warm salm-amper-niçoise
Lemoenslaai
Mauritius-visslaai
Warm hoenderslaai
Groenslaai met rooibos-slaaisous

VIS
Seekos-paella
Gebraaide sardientjies
Skelvis met lemoen
Vis-vindaye-gepekelde vis
Gebraaide vis met tamatie-en-olyf-salsa
Warm tuna-kaas-broodjies
Pasta met tuna-en-olywe-sous
Makriel met gerookte radyse
Klein frittatas met gerookte forel
Salm gerook met rooibostee

PLUIMVEE
Coq au vin-hoender in rooiwyn
Hoenderkerrie
Heel geroosterde hoender met knoffel en suurlemoen
Maklike gekrummelde hoender
Hoender met chorizo-wors en swart olywe
Hoender met sampioene en witwyn
Heel geroosterde hoender met groente
Koeskoes met hoender kebabs
Gesonder gekrummelde hoender

VLEIS
Bunny chow
Osso bucco-kalf-skenkels
Lise Beyers se koue varkvleispasteie
Duitse wors met sauerkraut en aartappelslaai
Feijoada-varkvleis met bone
Skaapvleis-koffie-en-dadeltagine
Beesvleis-rougaille
Steak-broodjie
Klein varkworsies met ertjies
Frikkadelle met tamatie-pitas
Geposjeerde eiers in room met spek
Balsemasyn lam-steaks
Boereworsrolletjies
Pasta alfredo
Pasta met varkworsies-en-tamatie-sous
Spaghetti carbonara
Pasta met chorizo-en-ertjie-sous
Wen-bobotie
Ontbyt-frittata
Frittata met Spaanse wors en baba-tamaties
Volstruisfilette met rooibos-en-framboos
Gesonder bunny chow
Gesonder ontbyt-frittata

VEGETARIES
Eiervrug-en-lensiekerrie
Bhel Poori
Kekerertjies met eiervrug
Sampioen-en-bloukaas-risotto
Focaccia-pizza
Sampioene met mozzarella-kaas
Pasta met Ricotta-en-vars tamatie-sous
Pasta met roket-tamatie-en-swart olywe-sous
Pasta met bottersous
Spaanse frittata
Oondgebakte frittata met sampioen, kruie & bokmelkkaas
Frittata met swart olywe en songedroogde tamaties
Frittata met murgpampoentjie en ricotta-kaas
Klein drie-kaas-frittatas

BYKOS
Sauerkraut
Tamatie-en-olyf-salsa
Groente-koeskoes
Vinnige smoor
Wortel-en-patat-kluitjies
Heuninggeroosterde knolgroente
Geroosterde knoffel
Gebakte aartappeltjies met knoffel en roosmaryn
Gekookte radyse
Gebreekte aartappels

GEBAK
Appelstrudel
Karamel-en-pekanneut-tert
Bosbessietert
Wortelkoek
Sjokolade-haselneut-en-piesang-koek
Klapperkoek
Lelik-maar-lekker-koekies
Mascarpone-tertjies
Romerige gebakte kaaskoek
Sjokolade-kaaskoek
Witsjokolade-en-pekanneut-pralien-kaaskoek
Braambessie-kaaskoektert
Grondboontjie-en-karamel-kaaskoektert
Swartkersie-kaaskoektertjies
5 minuut-sjokoladekoek
Gesonder gebakte kaaskoek

NAGEREG
Lemoensmeer
Lemoenwiggies
Gebakte lemoenpoeding
Camembert en brie met rooiwynstroop
Pavlova met nektariens gestoof in rooibostee

DRANKIES
Gemmer-en-vinkel-tee
Rooibostee