SARIE KOS LENTE 2008
SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Lente 2008

SOP
Koue basiliekruid-en-jogurt-sop
Tamatie-en-vis-sop

SOUS
Basiliekruid-sous
Hollandaise-sous
Basiliekruid-pesto

SLAAI
Steurgarnaal-en-papajaslaai
Bros aartappelskyfie-en-spek-slaai
Varkfilet-op-spinasieslaai
Haring-en-appelslaai
Filet-slaai
Mediterreense hoenderslaai
Caprese-slaai op stokkies
Sitrus-en-fetakaas-slaai

VIS
Gerookte skelvis-quiche
Tuna-koekies
Vis-en-groente-gebak in papier
Gerookte makriel
Gerookte snoekpatee
Geroosterde salm-bruschetta

PLUIMVEE
Gevulde hoenderborsies
Hoenderkebabs 
Hoenderlewers in tamatie-sous
Gekrummelde hoenderstukkies
Hoenderlewerpatee
Gevulde ricotta-kaas-hoenderborsies

VLEIS
Thai beesvleis-roerbraai
Klein lamsosaties
Bobotie-blokkies
Boerewors-frikkadelle met tamatie-sous
Rou-gaar biefstuk met tropiese vrugte-salsa en roket-slaai
Plaatkoekies met spek en heuning
Spek-en-kaas-bakkies met geposjeerde eier
Spaanse tamatie-eiergebak
Geroosterde murgbene met pietersielie-slaai
Geroosterde varkribstuk met rape,knoffel en ansjovis-filette
Gebraaide boerewors en kapokaartappels
Een-minuut-steaks met mozzarella-kaas
Steak-broodjie
Sticky varkribbetjie
Vark-rillette

VEGETARIES
Ingelegde pere met muesli en jogurt
Mozzarella-en-fetakaas-quesadillas
Spinasie-en-tamatie-gebak
Geroosterde rooi soetrissie-patee
Eiervrugpatee
Piquanté-soetrissie-patee
Kekerertjie-patee
Songedroogde tamatie-patee
Botterboon-patee
Fillodeeg-murgpampoentjie-quiches

BYKOS
Kerrie-groenbone
Sousboontjies
Swart olyf-tapenade
Gebreekte basiliekruid-aartappels
Tagliatelle-pasta (glutenvry)
Reënboog-broodjies

GEBAK
Roosterkoekies
Herzoggies
Gedraaide sjokolade-pasteie
Gesonde broodjies
Suurlemoen-meringue-tertjies
Suurlemoentert
Suurlemoen-ringkoek
Madeleines
Basiliekruid-en-kaas-skons
Basiliekruid-brood
Beskuit (glutenvry)
Soet pasteideeg (glutenvry)
Brood met variasies (glutenvry)
Skotse brosbrood
Swartkersie-roomkaaskoek
Meringues
Volkoring-klapperkoek
Kolwyntjies
Konfyt-tertjies
Verskeidenheid quiches

NAGEREG
Roosgeur pavlova-slaai
Mini-pampoenkoekies
Witsjokolade-mousse met granaatpitte en bessiestroop
Suurlemoen-sorbet
Pannacotta met suurlemoensmeer
Rosé-geposjeerde pere-pavlova

DRANKIES
Suurlemoenstroop