SARIE KOS Lente 2009

SARIE KOS Lente 2009

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Lente 2009

SOP
Soortvan-vissop
Lente-groentesop

SOUS
Jogurt-slaaisous
Suurlemoen-mosterd-en-roosmaryn-marinade
Jogurt-marinade
Braai-marinade
Brandrissie-en-lemmetjie-marinade
Gekruide karringmelk

SLAAI
Mediterreense roketslaai met gemarineerde hoender
Peer-en-gorgonzola-slaai
Gebakte patatslaai
Hoender-en-kruie-slaai
Gerookte skelvis-niçoise

VIS
Salm gekook in vonkelwyn
Witvis met swart olywe en saffraansous
Pannekoek met forel
Krapkoekies
Tuna -en-tamatie-pilaf
Gebraaide vis met warm aartappelslaai
Gestoomde visfilette met kruie

PLUIMVEE
Thaise hoender
Gestopte hoenderborsies met ertjies en uie

VLEIS
Won ton-varkvleis
Geroosterde lamsribbetjies
Varktjops met prei-en-roomsous
Ertjie-rys en spek
Klein frikkadelle in pitabroodjie
Preie toegedraai in ham
Lamstjops metsagte bokmelkkaas

VEGETARIES
Wilde sampioen-quiche
Driekaas-bow ties
Peer-en-bloukaas-pizza
Aartappeltert
Geroosterde sampioene en groente
Spaghetti met pesto
Gebraaide groente met koeskoes
Gevulde bagels
Linguine met gebakte eier
Murgpampoentjie-tert
Eier gebak in gebraaide brood
Volkoringpasta met okkerneute en basiliekruid
Oop broodjie met fyngedrukte bone en gebraaide murgpampoentjies
Oop broodjie met fetakaas, tamatie en artisjok
Oop broodjie met laevet-maaskaas, komkommer, tamatie, brandrissie en olyfolie

BYKOS
Rooi-uie à la Kuyperskraal
Botterskorsie-wafels

GEBAK
Appel-en-kaaspastei
Peer-en-bokmelkkaas-tertjies
Peer-en-sjokoladekoek met peer-tjips
Framboos-kaaskoek-muffins
Karamel-en-amandel-muffins
Bar One-muffins
Grondboontjiebotter-muffins
Glanskersie-muffins
Nougat-muffins
Wortel-en-pekanneut-muffins
Pistasieneut-en-witsjokolade-muffins
Rabarber-en-framboos-randtert met meringue
Volkoring-brosbrood
Gesonder peer-sjokoladekoek
Gesonder wortel-en-pekanneut-muffins
Neut-tertjies

NAGEREG
Aarbei-mouse
Witsjokolade-quesadillas
Gekaramelliseerde appel-bruschetta
Vla-en-grenadella-sop
Wynjellie
Rosé-appels
Rooiwyn-roomys
Toffie-pere
Kersie-clafoutis
Ouma Mollie se lemoenpoeding
Rabarber-krummelpoeding
Aarbei-en-rabarber-tiramisu
Rabarber-en-piesang-gratin
Rabarber-broodpoeding
Gesonde rooiwyn-roomys
Gesonde aarbei-en-rabarber-tiramisu