SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Somer 2008/2009

SOP
Koue murgpampoentjie-sop

SOUS
Sjokolade-nougat-sous
Tartare-sous

SLAAI
Deurmekaar slaai
Lekkerste aartappelslaai
Swartbone-salsa-slaai
Griekse pastaslaai
Koeskoes-slaai
Niçoise-slaai
Chorizo-en-bone-slaai
Kouevleis-slaai
Aartappel-en-hoenderslaai
Rooi-en-groenkool-slaai

VIS
Komkommer met snoek-patee
Pizza-broodjies
Geblikte salm-wraps
Visburger
Kruie-steurgarnaal-en-calamari-slaai

PLUIMVEE
Individuele hoender-terriens
Hoender-tagine
Gevulde baguette
Hoenderburger
Geroosterde baba-hoendertjies

VLEIS
Gerolde varklies
Biefstuk-broodjies
Chilli con carne-enchiladas
Antipasta met crostini
Steak op roosterbrood
Varkvleis-burger
Beesvleis-burger
Marokkaanse lamskenkels

VEGETARIES
Gebraaide soetrissies
Guacamole met gebraaide tortillas
Marokkaanse groente-trifle
Tamaties met rys
Diepgebraaide camembert

BYKOS
Gekaramelliseerde uie
Gebraaide appels
Aartappelskyfies
Geroosterde beet en rooi-uie
Rösti

GEBAK
Koue onderstebo tamatie-tertjies
Chorizo-empanadas
Amerikaanse brosbrood met aarbeie en room
Groot bloubessie-tert
Amandeltert
Sjokoladesplinter-koekies
Koffiekoekies
Soentjies
Klapperkoekies
Gemmerbroodmannetjies
Grondboontjie-karamelblokkies

NAGEREG
Roomys-koek
Vars aarbeie gedoop im sjokolade
Churros met sjokoladesous
Aarbei-roomys
Bessie-meringue-trifle
Gebakte framboos-vla
Appel-en-roosblaar-roomys
Jenny se Kersfees-tiramisu
Sjokolademousse

DRANKIES
Caipirinha
Spesery-mojito
Inspirasie-cocktail
Pienk pomelo-en-ment-martini
Sjokolade-ment-martini
Margarita
Gemmerbier

SMOOTHIES
Braam-plesier
Aitsa-aarbei
Waatlemoen-weglê
Spanspek-smuller
Proteïenbom
Ontbyt in n glas
Cholesterol-kafdraffer
Piña colada
Tropiese liplekkerte