SARIE KOS SOMER 2009

SARIE KOS SOMER 2009

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS Somer 2009/10

SOP
Koue ertjie-en-kruisement-sop
Koue beetsop

SOUS
Kappersous
Gerookte paprika-aïoli
SLAAI
Fyngesnyde hoenderslaai
Bros varklies-slaai
Tamatie-broodslaai
Geskroeide carpaccio-slaai
Appel-en-okkerneut-slaai
Slaai met edamame-bone
Appel-en-fetakaas-slaai met kruisement
Geroosterde beetslaai

VIS
Geroosterde pesto-stokvis
Spaghetti met tuna en kappertjiesaad
Gevulde sampioene
Steurgarnaal-pakkies
Komkommer met gerookte forel

PLUIMVEE
Baba-aartappels met hoender-repies
Hoenderborsie-spek-pakkies
Suurlemoen-knoffel-hoenderboutjies
Appel met hoenderlewerpatee

VLEIS
Gekookte skaapboud met kappersous
Stadiggesmoorde Karoo-lamskenkel
Oosterse kebabs
Mosterd-en-knoffel-varklies
Spinasie-gevulde varklies
Bruschetta met kekerertjie-smeer
Worsbroodjies
Gekrummelde lamstjops
Aspersies in parmaham
Pruimedante in spek
Kruisement-lamsribstuk

VEGETARIES
Botterskorsie-broccoli-frittata
Geroosterde sampioene
Vinnigespinasie-en-ricotta-lasagne
Eiervrug met tamatie en mozzarella
Vinnige mini-pizzas
Camembert-crostini
Gevulde baba-aartappels
Caprese-kebabs
Spinasie-tertjies
Franse uie-pizza
Groente-terrien
Groot gevulde sampioene
Spaghetti met murgpampoen, ricotta-kaas en kruisement
Beet-en-uie-tarte tatin
Gesonde groente-terrien

BYKOS
Parmesaan-kaas-crisps
Beet-en-uie-marmelade

GEBAK
Focaccia of ciabatta
Roger Vergé se olyftert
Macarons
Kaaspoffertjies
Kersfees-glaskoekies
Pruim-en-amandeltert
Kruisement platbrood
Beetpotbrood

NAGEREG
Pienk meringues
Nougat
Witsjokolade-truffels
Malvalekkers
Klapperys
Turkse lekkers
Sjokolade-tiramisu
Drielaag-sjokolade-nagereg
Nina se sjokolade-peperment-tert
Aarbei-wafers
Pekanneut-pralien-semifreddo
Framboos-en-witsjokolade-semifreddo
Koffie-semifreddo
Gesonde Turkse lekkers
Gesonder sjokolade-pepermint-tert
Gesonder aarbei-wafers