SARIE KOS Winter 2008 uitgawe nr. 3

SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS winter 2008

SOP
Botterskorsiesop met spinasieslaai
Pikante Mosambiekse krapsop
Groenbone-en-aartappelsop
Ertjie-en-aartappelsop
Beesvleis-groentesop
Driebonesop
Rys-en-aartappelsop
Tamatie-broodsop
Ligte groente-noedelsop

SLAAI
Parmaham met gekaramelliseerde rooi-ui en beetslaai
Aartappelslaai met roket, kersietamaties en olywe

VIS
Kreef themidor Steurgarnaalkelkie
Risotto-balle met gerookte koningmakriel en steurgarnale
Geblikte tuna met gebarste tamatie-sous
Vis-en-tjips Sardientjies op roosterbrood
Tortilla-pizza
Geroosterde stokvis met tamatie-lensies

PLUIMVEE
Lemoen-eend
Hoenderpakkies
Hoender-schnitzel
Sticky hoendervlerkies
Hoenderkebabs

VLEISGEREGTE
Karoo-lamspastei

Springboknek-pot
Padda in die gat
Prego-rolletjies
Partytjie-lasagne
Varkvleis-frikkadelle met tamatie-sous
Hanburger-pasteie
Steak met gebakte eier
Frikkadelle met tamatie-en- uiesmoor
Ontbyt-omelet
Pecorino-kaas op Franse braaibrood
Croque-monsieur
BLT-bagels

VEGETARIES
Sampioen-vol-au-vent
Stadig geroosterde tamatie-en-3-kase-gebak
Salsa di pomodora
Sampioen-en-tamatie-risotto
Groente-roerbraai met noedels
Brie-kaas-en-spinasie-croissants
Rösti met Roquefort-kaas en peer
Spinasie-en-sampioen-pilaf
Bone-en-kekerertjie-gereg

BYKOS
Ertjie-kapokaartappels
Soetpatats
Braaibroodjie
Gebakte aartappels met roket-botter
Gebakte aartappels met thai-blare en sitroengras
Mieliekoekis
Sprietui-kapokaartappel
Tamatie-lensies

GEBAK
Gevulde vetkoek
Koffiewafels
Aartappeltert
Heuningtert
Pasteis de Nata(vla-tertjies)
Worsrolletjies
Groot pizza-brood

NAGEREG
Baked Alaska
Crêpes Suzette
Koffie-sjokoladepoeding
Koffie-looppoeding
Café latte
Gestoofde droëperskes