Goue Sondagmiddagete Spyskaart
#SARIESondag

Jou #SARIESondag-spyskaart

Waaraan dink jy as jy ‘Sondag’ hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou met elke SARIE KOS en weekliks op SARIE.com bederf met ’n spesiale Sondagmiddagete-plan. Van A – Z!

Stoor jou spyskaart en druk dit uit op mooi papier! Jou gaste sal beïndruk wees!
Kry die resepte hier 

Goue Sondagmiddagete Spyskaart