FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

#SARIESondag

#SARIESondag Desiré Gardner gesels oor haar Sondag-herinnering

Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou met elke SARIE KOS en weekliks op SARIE.com bederf met ’n spesiale Sondagmiddagete-plan. Van A – Z!

Dis die eerste week van ons opwindende nuwe reeks, en soos beloof, deel ons ’n eksklusiewe video van ’n Suidooster-akteur wat sy of haar Sondagherinnering deel, verfilm op die stel van die sepie.

Ons gesels heel eerste met Desiré Gardner wat die rol van Carmen vertolk.

Môre deel ons jou spyskaart en jou inkopielys vir dié week se Sondagmiddagete. Hou SARIE.com dop!

Koop jou nuwe SARIE KOS nou om #SARIESondag op sy beste te vier!

SARIE Kos Apr-Mei 2016

Lees ook wat sê Desiré oor haar nuwe lewe in die Kaap én haar swangerskap in die April-uitgawe van SARIE!

APR april 2016 Rolanda Marais voorblad cover