#SARIESondag

#SARIESondag lig en lekker vir lente

Dis lente en die sonnetjie maak ons al hoe vroeër wakker vir lekker langer dae. Maar dit beteken nie dat jy meer tyd in die kombuis moet bestee nie … Vir #SARIESondag maak ons burgers wat almal sal geniet – een van die lekkerstes wat jy ooit sal eet!

Labneh-kaas met babagroente

Kry die resep hier

Perfekte kaasburger en uieringe

Kry die resep hier

Panna cotta met witsjokolade

Kry die resep hier

Jou spyskaart 

Ons het spesiaal dié spyskaart ontwerp vir hierdie week se ete. Jy kan dit ook HIER as ’n PDF aflaai.

Sondagmiddagete Spyskaart

Soek jy slim idees en wenke om jou kosmaak glad te verloop? Klik HIER.

Slim idee om jou tafel te dek! 

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, deel sy wenke om die beste #SARIESondag te hê. Lees hier!