FOTO: Lee Malan

Stap vir stap

Herman wys jou stap-vir-stap hoe om die Kerskoekie-huis te maak

 

Kry die kinders in die kombuis en bak lebkuchen, die tradisionele Duitse Kerskoekie met sy delikate speserygeur. Versier dit met mooi patrone en bou saam ’n sprokieshuis!

 

Kry die patrone vir dié huis HIER.

 

 

 

 

 

DES 2013

 

 

Kry nóg heerlike Kers- en feesresepte in die Desember-uitgawe van SARIE.