Stap vir stap

VIDEO: Teetyd-inspirasie, koekversier-trends – doen dit self, Herman wys hoe

Die teeparty is weer ‘n gerekende affêre op die sosiale kalender. Dek jou tafel met rolle kant, rangskik die blomme en pak uit jou porselein.

DEEL 1 – Basiese sponskoek-beslag

DEEL 2 – Skoenlapper-versiering

DEEL 3 – Basiese koekie-beslag en brei-geïnspireerde versiering

DEEL 4 – Versier jou sponskoek met skoenlappers

  • Mia Smit

    Die stap-vir-stap is ‘n wonderlike idee.