SARIE TV - Maak jou eie karamelroomys-soene stap-vir-stap
Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, wys stap-vir-stap hoe om jou eie karamel-roomys-soene te maak. Dit is makliker as wat jy dink.
Verwante artikels
-
Maak stap-vir-stap 'n karamel-mousse-koek
SARIE Februarie 2012
Dis 'n kombinasie van 'n flan en 'n uitgeholde sjokoladekoek van die Australiese kosghoeroe Donna Hay. Herman Lensing wys hoe om dit stap-vir-stap te maak. Dis makliker as wat jy dink!
-
Maak stap-vir-stap poffertjies vir jou croquembouche
SARIE Februarie 2012
Herman wys stap-vir-stap hoe om poffertjies vir jou croquembouche te maak. Dit staan ook bekend as 'n pièce montée en is 'n uithaler-nagereg. Die resep is in die Maart-uitgawe van SARIE.
-
SARIE TV: Agter die kosskerms vir Kersfees
SARIE Desember 2011
Elke Kerstafel het sy gunstelinge en SARIE TV was agter die skerms toe kosredakteur, Herman Lensing, sy feestafels gedek het. Hier's 'n kykie na hoe ons reeds in September die Kers-inspirasie vir ons lesers moes regkry.
-
SARIE TV: Lekker eet op die lang pad . . .
SARIE November 2011 | Kommentaar: 1
Pasteie, geurig of wonder-soet, is die perfekte inpak-kos as die wiele vir die somervakansie begin draai. Dit maak mooi herinneringe.
-
VIDEO: Maak stap-vir-stap basiese brooddeeg
SARIE April 2012
SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, wys hoe om stap-vir-stap 'n heerlike basiese brooddeeg te maak.
-
VIDEO: Só vorm jy 'n ciabatta
SARIE Junie 2012
Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, wys hoe jy 'n ciabatta vorm sodat jy die perfekte brood uit die oond haal
















Kommentaar