
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Vir my is dit elke oggend besonders en simbolies, ek is op pad na iets wat vir my 'n nuwe begin gaan beteken."
(3 dae, 1 h gelede)
Aletté-Johanni Winckler, voorkomskonsultant en vrou van sanger Heinz Winckler, blog weekliks eksklusief vir sarie.com oor hoe sy beplan om weer ná die geboorte van hul eersteling, Lian, in haar nommer 34-broek te pas.
(on 22de Jul.)
Fibromialgie: Pas jou dieet só aan
Fibromialgie: Die pynlike waarheid - deel 1Dit het ’n lastige naam en slegte reputasie. Meestal vroue ly daaraan – onverklaarbare pyne, styfheid en moegheid. Jare lank moes ons hoor dis depressie of stres. Nie meer nie.
Fibromialgie: Die pynlike waarheid - deel 2Dit het ’n lastige naam en slegte reputasie. Meestal vroue ly daaraan – onverklaarbare pyne, styfheid en moegheid. Jare lank moes ons hoor dis depressie of stres. Nie meer nie.
Inflammasie: 5 wenke wat werk (Deel 3)Verloor gewig, oefen en kan jy raai . . . wees positief. Nog maniere waarmee jy chroniese inflammasie kan troef, wat 'n rol speel by van hartsiektes tot Alzheimer.
Inflammasie: Wat jy moet eet (Deel 2)Inflammasie is die natuur se manier om jou liggaam te genees, maar dit het ook 'n donker kant: Dit kan onder meer hartsiektes en kanker aanhelp. Gelukkig kan jy iets daaraan doen.
Chroniese Inflammasie: Hier's raad (Deel 1)Inflammasie se rol in jou gesondheid is warm nuus. Nie net speel dit 'n rol by hartsiektes nie, maar ook by kanker, tipe 2-diabetes en selfs Alzheimersiekte. Gelukkig kan jy iets daaraan doen.
Leer jou lyf se taalHoe gesond is jy? Meet jou temperatuur. Kyk in jou oë. Knyp jou vel. Wat sien jy? Jou lyf praat sy eie taal. As jy dit verstaan, kan jy reageer.
Jou volledige oog-gids - laser-terapie, sonbrille, regte dieet vir jou oëJou oë laat jou sien en help ander om jóú te sien. Van noodhulp tot laser vir perfekte sig... beskerm jou kosbare sien-sintuig
Anri van der Linde oor gesond eet, drink en oefenHoe bly jy koelkop mooi met 'n eie sake-onderneming, 'n woelige kleinding en 'n renjaer-man? Anri van der Linde, wie se tweede baba amper gebore word, deel haar lewensfilosofie
Oorleef die feestyd: wat om te drink en te eetDis tyd vir son en saffier, ontspan, eet en geniet! Hoe keer jy die olikheid ná die vrolikheid? Hier's 'n paar wenke vir reg eet en drink oor die jolige Kerstyd