Diëte wat wérk

Die bruinrys-en-lensie-dieet

My dieet

1  2  3  4
  • SopVerloor gewig sonder dieet - Rêrig! (Wenke 1 - 5)

    Dis winter en tyd vir tuisgemaakte bredies, cappuccino en lepellê. En sowaar, dís dinge wat jou kan help gewig verloor

    SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 4
  • Gesonde dieetVoorkom depressie met 'n gesonde dieet

    Depressie is een van die top-5 toestande waarmee Suid-Afrikaners gediagnoseer word. 'n Onbeheerbare behoefte aan veral soet- en styselkos is dikwels 'n simptoom: soos sjokolade, tjips, koek en ander 'kitskosse'.

    SARIE - Februarie 2010
  • Tem jou sellulietTot siens selluliet - doen dit só

    Jy kan in 14 dae tot 3 kg verloor! Jou selluliet gaan klaar effe beter lyk, en ná 3 maande sal jy ’n gróót verskil sien. Dis nou as jy ons (maklike) eet- en oefenplan volg . . .

    SARIE - November 2009
  • Tot siens sellulietTot siens selluliet - hier's die eetplan

    Jy kan in 14 dae tot 3 kg verloor! Jou selluliet gaan klaar effe beter lyk, en ná 3 maande sal jy ’n gróót verskil sien. Dis nou as jy ons (maklike) eet- en oefenplan volg . . .

    SARIE - November 2009
  • WortelsTem jou selluliet met 2 groentesop-resepte

    Tot siens, selluliet! Jy kan in 14 dae tot 3 kg verloor. Jou selluliet gaan klaar effe beter lyk, en ná 3 maande sal jy 'n gróót verskil sien. Ons wys hoe in jou November-SARIE. Hier's solank twee lekker sop-resepte

    SARIE - November 2009 | Kommentaar: 8
  • Gesond eetSARIE facebook-fan vertel hoe sy byna 100 kg verloor het

    "Die belangrikste skuif wat moet plaasvind, is die een in jou kop!"

    Kommentaar: 29
  • Bertha le RouxBertha se 10 dieetreëls vir élke dag

    Sy't al 'n volle 18 kg verloor! In die September-uitgawe het SARIE haar modewenke gegee vir haar nuwe lyf. Nou deel sy haar 10 eetreëls vir élke dag eksklusief met sarie.com-gebruikers

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 14
  • MelkMelk as dieetkos

    Tensy jy 'n sensitiwiteit of allergie vir suiwelprodukte het, kan jy melk - in al sy vorme – elke dag drink. Dit kan jou boonop help om gewig te verloor

  • 'n Gesonde slaai'n Dieet vir hom én jou

    Met dié dieet kan julle albei 4 kg in die eerste maand afskud

    SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 2
1  2  3  4

Leef Gesond

Jou sarie.com Reeds 'n lid?Word 'n lidNuusbrief

SARIE September 2010 - nóú te koop!

Christi Panagio op die September-voorblad van SARIE Teken in op SARIE

SARIE KOS Winter 2010

SARIE KOS Winter 2010 Teken in op SARIE KOS
Kry jou kopie