
Voel beter in jou eie lyf en dra die komende somer jou klere met selfvertroue
(on 1ste Sep.)
Die dieet waarvoor julle gevra het...
(on 1ste Jun.)
Happies - ja, jy mag maar!Lief vir peusel? Hier is gesonde, smaaklike tussenin-happies - en elkeen bevat minder as 400 kJ!
Dieet jy? En kou jy daarom aanmekaar kougom? Wat jy nie besef nie, is dat dit jou nog hongerder maak
Goue reëls as jy brood eetAs jy jou die lewe nie daarsonder kan voorstel nie, pas die volgende goue reëls toe
Stadig met die vrugtesapAmerikaanse navorsing wys veral vroue wat vrugtesap drink, se risiko is groter om diabetes te kry. (In vergelyking met hul susters wat vars vrugte en groente eet.)
Detoks natuurlikIs detoks-programme net ‘n foefie?
Water en nogmaals water?Agt tot twaalf glase water per dag. Gesond, of dalk juis nie?
Voorkom dit só!
Sowaar, winter is dié tyd vir dieet! Verloor tot 2,5 kg in 10 dae.Jy smag na warm trooskos - en dié dieet gee dit vir jou. Die winter is juis die tyd om jou lyf viets te kry, want dan is jou metabolisme 'n rapsie vinniger.
Teen dié tyd is jy al 'n kilogram of wat ligter danksy die 10-dag-eetplan in jou vorige SARIE. Hier is die opvolgplan om oortollige gewig vir altyd weg te hou
Verloor tot 2,5 kg in 10 dae (en doen dan so voort!)Voel beter in jou eie lyf en dra die komende somer jou klere met selfvertroue