-
Johlene Agenbag het gesê:
Tammy-Ann jy is pragtig, sprankelend, en onopgesmuk. En jou mooi is van binne en buite. Voorwaar 'n voorbeeld vir vandag se jong meisies.
Hou so aan!
11de Jan. 2010, 09:31
-
Rene Scholtz het gesê:
René Scholtz sê : Tammy-Ann jy is werklik pragtig en raak al hoe mooier. Jy tree baie professioneel op en ek daar is 'n paar aanbieder op TV veral wat by jou kan leer om net hulself te wees. Jy is natuurlik en werklik 'n pragtige mens. Doen so voort!!
12de Jan. 2010, 20:49
-
Dot het gesê:
Tammy-Ann, jou borrelde lag op "Roer" is so aansteeklik dat ek lekker saamlag met jou. Jy is onopgesmuk, pragtig en n wonderlike voorbeeld vir alles meisies....oud of jonk ! Alles van die beste vir jou toekoms.
15de Jan. 2010, 22:07
-
Sophia het gesê:
Pragtige voorblad van 'n fantastiese persoonlikheid. Mal oor Tammy!
18de Jan. 2010, 07:53
-
Gofeb het gesê:
Sy is 'n besonderse mens met 'n mooi persoonlikeheid en 'n oomgee mens. 'n Groot Fan!
22st Jan. 2010, 22:49