-
Susara het gesê:
Kort of langhare effe meer aubern skynsel, elegant en pragtig soos altyd, ek dink 'n foto sessie met Anna Mart kan beslis nie soos werk voel nie net plesier, grappig en opwindend
9de Feb. 2010, 15:36
-
Alet Beeslaar het gesê:
Anna-mart jou ou doring, jy is eintlik so plat op die aarde, maar tog slaan jou beeld wat die mooiheid van binne af buite toe uitstraal, mens se asem weg. God glimlag breed as Hy na jou kyk.... jy is pragtig!
11de Feb. 2010, 13:04
-
Gizelle het gesê:
Jy is en bly defnitief een van my gunsteling mense in SA!!!!
U go Girl
12de Feb. 2010, 12:53
-
Sorine Swanepoel het gesê:
Maart is my verjaardagmaand en 'n groter geskenk as Anna-Mart op die voorblad van Maart se SARIE kon ek nie kry nie! SY is pragtig en dis een van die mooiste foto's ooit. Kan 'n mens net mooier word elke jaar? Sy doen defnitief!
13de Feb. 2010, 18:03
-
Helene het gesê:
Anna-Mart, jy is darem DIE mooiste vrou in die wereld. Jys sexy, stylvol, vroulik, prettig, sommer met een woord net PRAGTIG!!!! EN.......... jy word net nooit oud nie! Geen wonder al wat 'n fotograaf is wil jou kiek nie! Baie dankie vir jou nuutste fotos - altyd 'n fees om van jou te lees.
17de Feb. 2010, 19:48