-
Madre Theron het gesê:
oh my word! sy's pragtig! geen wonder my man het ons dogtertjie Emma genoem na haar nie. hy is dolverlief op Bertha
11de Sep. 2009, 13:26
-
HEila het gesê:
Ai Bertha, jy lyk sooooo pragtig... wens net ek kan my kop regkry en begin!!
11de Sep. 2009, 14:59
-
karin het gesê:
Jy lyk so goed en gesond en pragtig! ! !Jys 'n baie sterk persoon om jou so te kan dissiplineer. Ek gaan sommer vandag begin met jou dieet, baie dankie.
12de Sep. 2009, 13:59
-
rita smith het gesê:
ek het net soos jy die selfdissipline gewaad aangetrek en 27;g verloor. Well done to us !
15de Sep. 2009, 22:18
-
Audrey het gesê:
Thanks for your useful tips, you look truly lovely!!
16de Sep. 2009, 15:06
-
Etresia Benade het gesê:
Waar kry ek Bertha se dieet. Het ek dit mis gekyk of wat. Miskien kan julle haar grimering ook bespreek. Sy is 'n inspirasie.
17de Sep. 2009, 13:35
-
Anthonette het gesê:
Bertha was my inspirasie, toe ek haar sien toe weet ek wat om te doen, Dr. Cohen se dieet, die beste, jy voel gesond, daar is soveel positiewe dinge in die dieet ! Ek myself het 18kg verloor, en voel ongelooflik wonderlik die feit dat die mense elke liewe dag iets moois, positiefs te sê het, maak dit net soveel beter, en inspirerend om aan te gaan, ek is nou klaar, maar dus hoe ek van nou af gaan eet, as jy daardie etes nie met liefde maak nie, gaan jy dit nie geniet nie, en gaan jy nie daarby hou nie ! Dankie Bertha !
21ste Sep. 2009, 10:54
-
Mari-Louise het gesê:
Ek het gehoor Bertha is op die Cohen dieet nadat ek self begin het, ek het 25kg afgeskud. Bertha jy lyk stunning!!!
13de Okt. 2009, 16:01
-
tina steenkamp het gesê:
kan ek asb die dieet kry wat bertha gevolg het om so pragtig stunning te lyk sal hoogs gewaardeer word, dankie vir die puik tydskrif
groete
tina
30ste Okt. 2009, 11:33
-
BERYL DAVIDSE het gesê:
Enige vrou se droom om haar lyf so in beheer te kan bring.Eks oppad na my eie doel!Voorspoed Bertha!
18de Nov. 2009, 01:23
-
Ronelle Jansen het gesê:
Hi Bertha,
Jy lyk waarlik pragtig, baie geluk! Ek is ook in die oorgewig-bootjie en sukkel maar om dit afteskud. My seuntjie is nou amper 10mnd, my 4de en laaste, maar ek sukkel nou meer as voorheen om oefening te doen en dieet kan ek glad nie, ek raak gou vervelig met diete. Ek is amper 43 en dit voel vir my asof alles stilstaan al doen ek wat en dit is dan wanneer ek sommer nie meer lus is vir oefeninge en diete nie. Mag ek dalk ook jou wenresep kry, miskien kan ek iets hiervan maak. Ek moet tenminste 40kg verloor.....sjoe dis baie né? Hoe lank was jy op die Dr. Cohen dieet en was dit vir jou moeilik om voltehou?
23ste Nov. 2009, 20:39
-
Charmaine het gesê:
Jy lyk absoluut ongelooflik!!! Jy is so pragtige vrou en lyk nou beter as ooit! "You go girl"
14de Des. 2009, 13:42
-
Verona van den Berg het gesê:
Bertha, jy is 'n inspirasie vir ons. Ekself het aansoek gedoen om Dr Cohen se dieet te probeer, maar toe hulle sien ek ly aan Fibromialgie het hulle my dadelik afgekeur. Ek was baie hartseer daaroor...
30ste Des. 2009, 13:08
-
Lenie Barnard het gesê:
Bertha jy lyk pragtig. Jy't my ook geinspireer om dr. Cohen se dieet te volg. Ek het nou in 3mnde ook 18kg verloor en lyk en voel fantasties. Moet nou op die re-feeding program gaan. Daar's dus nog 'n rukkie vir my oor. Voorspoed verder vir jou.
3de Jan. 2010, 20:27