-
Linda het gesê:
Pragtige vars uitleg van kalenders! Oulike idee, myne is al klaar geprint!
11de Des. 2009, 11:19
-
Katryn het gesê:
Dis nou so oulike idee en met die mooiste foto's by, dankie Sarie!
11de Des. 2009, 13:28
-
Renate het gesê:
Ek woon in Thailand, so ek kry maar MIN met Afrikaans te doen. Daarom sien ek sommer BAIE daarna uit om van Januarie af ten minste elke dag na n Afrikaanse kalender te kyk - alle bietjie help!
Baie dankie, dis n pragtige kalender!
Wanneer sal die res van die maande beskikbaar wees?
Dankie solank!
11de Des. 2009, 14:24
-
Delia het gesê:
Pragtig, dankie vriendin!
11de Des. 2009, 14:48
-
Edna Versteeg het gesê:
Baie dankie Sarie! Die idees raak nooit op nie! Met 'n vrou in die omtrek, is die lewe eenvoudig net nooit verveeld nie! Hou asseblief aan met die pragtige idees.
14de Des. 2009, 10:34
-
martie het gesê:
Ek stem dit is 'n pragtige kalender, maar 'n regte kalender sou soveel beter gewees het, as 'n ge"printe" kalender.
15de Des. 2009, 13:21
-
Ananda het gesê:
Baie mooi. Ek is een van jou Engelse lesers en dink dis net wat ek nodig het om elke dag 'n bietjie Afrikaans te proe. Dankie 'Girl Friend'!
23ste Des. 2009, 20:26
-
Wilma Diedericks het gesê:
Dit is jammer dat die kalenders nie meer beskikbaar is vir al die Sarie lesers nie. Almal het ongelukkig nie drukkers of rekenaars nie.
28ste Des. 2009, 20:17
-
Melinda het gesê:
Dit is 'n besonderse kalender. Ek stem egter saam met Martie dat dit baie beter sou wees as ons 'n "regte" kalender kon kry. Intussen sal ek die een beslis genie. Dankie Sarie!
30ste Des. 2009, 21:12
-
Maxie het gesê:
Pragtig! BAIE dankie Sarie, nou sal ek ook meer op datum wees met al my goedjies. 'n Jaarkalender maak my net deurmekaar - ek fokus beter van maand tot maand. Wel gedaan ;-))
6de Jan. 2010, 19:55
-
Jeanita het gesê:
Hoop ons kry volgende jaar 'n "regte" kalender as 'n kersgeskenk van ons beste vriendin!
14de Jan. 2010, 13:36
-
Magda Jordaan het gesê:
Ek het my kalender op my "desk top" geplaas. Met ander woorde, GEEN papier is vermors nie. (Een klein takkie van 'n boom is gered.) Ek is trots op SARIE en het self 'n heerlike groen ding gedoen!
15de Jan. 2010, 10:41
-
Sandra het gesê:
Dankie Sarie vir die pragtige almanak.
15de Jan. 2010, 16:49
-
Adrie-marie Muller het gesê:
Soek al lank na kalendar wat sal pas by my styl.
16de Jan. 2010, 16:54
-
Elaine Cockrell het gesê:
Dankie vir pragtige kalender dit pruik op my lessenaar, almal is mal daaroor.
20ste Jan. 2010, 16:10
-
Wendy het gesê:
Ek't ook my kalender op my "desktop" gesit en lyj dit nou vir jou mooi! Dankie dat jul ons rekenaars inkleur met jul pragtige fotos
22st Jan. 2010, 13:50
-
Lida het gesê:
Baie dankie vir die oulikste idee!! Gaan dit beslis gebruik. Baie mooi foto's ook daarby.
25ste Feb. 2010, 11:04
-
tharina het gesê:
Kalender pragtig.Gaan so voort.Baie dankie klaar gedruk.
16de Mei. 2010, 19:05
-
Isabel Carstens het gesê:
Baie dankie, dit is n baie goeie idee, en pragtig.
24ste Jun. 2010, 16:27