-
Cathy Jacobs het gesê:
Lyk en klink na 'n hemelse Somerfees!
9de Des. 2009, 23:27
-
Marié Pitzer het gesê:
Het gister my tydskrif gekoop. Wat 'n fees. Dankie vir al die heerlike resepte vir Kerstyd.
Marié
11de Des. 2009, 10:31
-
Hettie hanrkom het gesê:
Die vars vye by die roomys is iets nuut.Die sjokolade 3 laag....uuuuhhhhmmmmmmm!Sarie kos...altyd 'n wenner op die tafel, onder die kersboom oral.
13de Des. 2009, 09:10
-
Sheryl Lange het gesê:
Geseende Kersfees aan almal by Sariekos dit is 'n fantastiese tydskrif ek het nog nie een uitgawe gemis nie en beplan ook nie om een te mis nie.
Groete Sheryl Lange
14de Des. 2009, 15:45
-
monica het gesê:
hi there
I bought the sarie kos book i love it ! ,you should bring back the English section like in i think it was the begging of the years mag where you had the last few pages was translated in English .I'm looking for the runners up of the trifle recipes .
thank you
monica
15de Des. 2009, 09:29
-
Yvonne de Lange het gesê:
Ek wil so graag die groente maak wat in jul artikel Kos met Hart - Kos met 'n doel (Sarie Kos Somer 2009) by die Stadiggesmoorde Karoo-lamskenkel bedien word. Ek het op jul webtuiste gesok, maar kon dit nie vind nie. Kan julle dalk help?
Groete,
Yvonne de Lange
yvonnedl@absamail.co.za
17de Des. 2009, 18:28
-
Maryke van SARIE het gesê:
Hi Yvonne. Die bykos-geregte sal jy by hierdie webadres vind: http://www.sarie.com/lees/artikels/roosmaryn-aartappel-koekies
18de Des. 2009, 11:34
-
Lezette het gesê:
Hi ek wil graag weet hoe maak mens spinsuiker, kan jul my laat weet?
21ste Des. 2009, 12:55
-
Debbie het gesê:
Sarie Kos Somer 2009 advertises that the ENG recipes can be found on their web site - yet to date they're still not posted. Come on, this is so frustrating..... Please just print the Eng versions at the back of the Afr mag and save your devoted Eng fans a lot of hassle. It was user friendly and convenient to flip to the end section of the mag. Hear our pleas - Please.
22st Des. 2009, 04:57
-
Maryke van SARIE het gesê:
Hi Debbie. You'll find all the English recipes of all the SARIE KOS issues, except for the current issue, on sarie.com. Click on English recipes in the SARIE KOS section under KOS & WYN on the top navigation bar. The translated recipes of the current issue are only loaded about 6 weeks after the issue goes on sale.
22st Des. 2009, 09:22
-
Liezel het gesê:
Ek het gister die koue beetsop (bl.117) uit Sarie Kos somer 2009 gemaak. Ek was teleurgesteld, dit het gesmaak na enige ander groentesop. Ek voel dat dit waarskynlik beter sal werk as mens die resep gebruik van Sarie Feb 2006. Die beet moet vooraf gaargemaak word, as dit saam met die groente aftreksel gekook word gaan die beet se smaak verlore.
26ste Des. 2009, 17:47
-
Sjani het gesê:
Die resepte is fantasties, ons kuier tans in die Kaap en ek het my boek by die huis vergeet, en wil sommer huil, maar gelukkig kan ek hier en daar goed onthou.
29ste Des. 2009, 17:48
-
Ann Wolmarans het gesê:
Ek het die naweek die Sarie Kos tydskrif vir die Somer in die winkel gesien en besef dat ek uitgemis het op die vorige 3 uitgawes vir 2009 aangesien ek in die buiteland gewerk het.
Hoe kan ek die vorige 3 uitgawes in die hande kry, is dit enigsins moontlik vir julle om dit vir my te pos en ek betaal dan kba of stuur my kredietkaartinligting vir julle vir die betaling?
Ek hoop regtig julle kan my help.
4de Jan. 2010, 06:36
-
Adrie-marie Muller het gesê:
Dit is die beste inspirasie wat ek in 2009 gekry het hoop dit gee nog en meer vir 2010.
16de Jan. 2010, 16:48
-
Wilna het gesê:
Hallo
Ek kry nie die Sarie-Kos tydskrif in die hande nie. Kan iemand my a.s.b. help met die resep van die Kersfees-glaskoekies. Ek soek dit so spoedig moontlik.
Baie dankie byvoorbaat.
Groete
10de Feb. 2010, 11:02
-
Marie Rheeder het gesê:
dieetkos vir die wat so lekker smul aan rooi se heerlike vertoon kos n fees vir oe verruklik op die tong is dit soos seks vir die siel ons liefdes verhouding met kos. En Sarie is die goed versogde vrou wat dit op n skinkbord aanbied . "Let it roll mamma" Hou so aan dit soos n goeie huwelik ons hou mekaar gelukkig. Dieet.......met Sarie sek kos rebrukie nee nee ek het nog al my varkies op hok weet nie hoe lank hulle veilig gaan wees nie, te lief vir kos
15de Feb. 2010, 11:00