Die modeontwerper Jean Paul Gaultier volg in die voetspore van die ontwerper Vivienne Westwood en het ook 'n skoen vir die Melissa-reeks ontwerp.
Hy beskryf dié hakskoen van 10 cm hoog (R1 590) van plastiek en deursigtige plastiek as 'n mengsel van sensualiteit en elegansie.
Kontak 021 424 3846 vir meer inligting.
- Foto van Melissa























