Hollywood-aktrise Jessica Biel is die gesig van Revlon se Luxurious Color Eyeshadow. 'n Rits ander skoonhede het al dié eer as Revlon-ambassadeur gekry - Jessica Alba, Halle Berry, Elle Macpherson, Gucci Westman en Jennifer Connely, om 'n paar te noem.

Bederf jouself met 'n verskeidenheid van ryk pigmente en sygladde teksture. Vir luuksheid in kleur is dit beslis jou beste keuse.

Klik vir Jessica se gunsteling-produkte, nuwe Revlon-produkte vir jou smuktassie.

*Op die foto hierby: Jessica Biel dra Revlon Luxurious Color Eyeshadow in Peacock Lustra, Black Galaxy en Glinstening Snow.