-
Marinette het gesê:
Sarie saam met 7de laan le na aan my hart en is mal oor die feit dat 7de laan so lank al op ons TV skerms is. WELL DONE!
12de Apr. 2010, 05:43
-
Margaret van Graan het gesê:
Dezi en Connie was altyd die beste !!!
12de Apr. 2010, 08:10
-
JENIFER MEYER het gesê:
STEVE ONGETWYFELD, HY BRING NET DAARDIE X FAKTOR NA ENIGE PRODUKSIE
12de Apr. 2010, 08:43
-
Heila het gesê:
Steve is my groot gunsteling maar moet se, SARIE-voorblaaie is almal 100!!
12de Apr. 2010, 08:59
-
Lecelin het gesê:
Dis almal baie mooi, maar waar is die voorblaaie van Felicity, Vanessa,Alice en Zinzi dan?
12de Apr. 2010, 12:59
-
Tanja het gesê:
connie kom maak asb weer n draai in 7de laan. mis jou baie. en steve kom vat vir paula by altis. altis en san-marie pas baie beter!! sarie al julle vorblaai is TOPS.
12de Apr. 2010, 14:56
-
Belinda van der Merwe het gesê:
Quinne en Illse is pragtig! En bly Altus het dit ook gemaak! Steve kan julle maar hou dankie!
12de Apr. 2010, 20:33
-
Linda het gesê:
Enige voorblad met Diaan op is tops!!!!!!!!
13de Apr. 2010, 13:08
-
Anita het gesê:
Ek glo ook dat almal baie nice maar Emma Le Roux (Emma Lategaan) April 2009 is my gunsteling.
13de Apr. 2010, 13:28
-
Anita het gesê:
My voorstelling is dat daar `n 7de laan re-unie moet wees met al die ou bekendes, dat al die herrineringe kan terugkom.
13de Apr. 2010, 13:33
-
Ralie Opperman het gesê:
Ek dink die nuutste Sarie voorblad met die 7de Laan span is ongelooflik mooi. Doen so voort.
13de Apr. 2010, 15:30
-
Maryke het gesê:
Almal is vir my mooi, wie my die meeste interesseer is Dezi(Elma) en Nina Swart, hul het die X-factor, en straal beauty uit van binne en buite. Goeie 2 vrouens, enige vrou se droom om soos hul te lyk. Waarom kom hul nie terug 7de Laan toe nie?
14de Apr. 2010, 13:05
-
Tania het gesê:
Die een van Dezi (Elma Postma) waar sy haar hare donker gekleur het en kort gesny het is by verry die beste voorblad vir my. En ek mis ook vir Connie..
14de Apr. 2010, 16:32
-
Helena het gesê:
Karien, Emma, Dezi en Connie is en was altyd my gunstelinge.Ek hou van hul voorblaaie. 7 De Laan is tops!
14de Apr. 2010, 20:38
-
Marietjie het gesê:
Al die voorblaaie is pragtig. Quinne Brown en Emma is my gunstelinge. Ja, en ek stem saam raak ontslae van Paula, Sanmarie en Altus pas baie beter bymekaar. Kan haar aansitterige maniertjies nie meer verdra nie.
15de Apr. 2010, 08:44
-
Hettie Steyn het gesê:
Sjoe, dis moeilik om een te kies. Ek dink Bertha s'n is my gunsteling, bloot omdat sy so menslik en natuurlik pragtig is. Sy sukkel ook maar met die gewig ding en dit laat ons ander nie heeltemal so sleg voel nie. En sy het fantastiese "features" wat haar ideaal vir 'n voorblad maak.
Hettie
15de Apr. 2010, 09:15
-
Elvina het gesê:
Daar is so baie herhalings van sekere karakters op die voorblaaie, hoekom kan ander soos Felicity, Vanessa, Hilda, Matrone, Zinzi en Aggie en selfs van die manne nie 'n beurt kry nie? Steve was nie eers lank in die laan nie! Is daar sekere criteria waaraan 'n voorblad moet voldoen...
15de Apr. 2010, 09:55
-
Liz het gesê:
Almal pragtig, maar ja, waar is Felicity, Vanessa,Alice en Zinzi?
15de Apr. 2010, 15:25
-
Talitha het gesê:
Karien kom asb weer terug.Jy is tops!!!!!!!!Ek is mal oor jou.
15de Apr. 2010, 16:37
-
Karen het gesê:
Paula is beeldskoon. Sanmari moet waai.
16de Apr. 2010, 12:20
-
Elzette het gesê:
Desi is beslis die mees fotogeniese persoon van 7de laan!
16de Apr. 2010, 12:58
-
Adri het gesê:
Beslis Steve! Hy het dit net.
16de Apr. 2010, 13:00
-
Natasha het gesê:
Die voorblaaie met Anna-Mart, Ilse en Steve is altyd my gunstelinge. Hulle bly die beste.
16de Apr. 2010, 13:01
-
annette het gesê:
Karien, sy is die skoonheid van binne en buite
16de Apr. 2010, 14:39
-
Lerina het gesê:
Anna-Mart, jy kan gerus weer 'n draai maak en nog op vele voorblaaie pryk - jy lyk net elke keer fantasties!
16de Apr. 2010, 15:25
-
S. Lategan het gesê:
Ek het nog nooit 'n lelike foto van Anna-Mart gesien nie - sy is eenvoudig pragtig. Die televisie laat ook nie reg geskied aan Bertha le Roux se skoonheid nie; sy lyk altyd pragtig op foto's. Ek het haar ook al in lewende lywe gesien en sy is BAIE mooi.
Wat die sepie betref: ek hou daarvan dat hulle sekere aktuele sake in die storielyn in skryf en ook soms klem lê op belangrike waardes en norme. Ek wil egter beklemtoon: Geen sepie is geskik vir kinders nie. Alhoewel daar in 7de Laan geen probleme met taal, geweld of naaktheid is nie, is die storielyn oor die algemeen nie geskik vir kinders nie. Gita lieg en bedrieg, Paula manipuleer mense, San-Mari is op die oomblik skynheilig, ensovoorts. Ek is 'n onderwyseres en ek weet dat te veel kinders 7de Laan kyk - onthou hulle vertel alles by die skool!
16de Apr. 2010, 15:27
-
Elizna de Beer het gesê:
Elke voorblad was AWESOME op sy eie manier!
16de Apr. 2010, 15:28
-
Jackie Bignaut het gesê:
Paula is definitief 'n voorblad wenner en Steve is ook ok, maar die nuutste uitgawe is absoluut stunning. Paula bly pragtig. Wanneer sien ons Flooz op die voorblad?
Jackie
16de Apr. 2010, 15:32
-
Mariska Lotter het gesê:
Ek het baie van Wilmien en Karien gehou. Wens hulle wil terug kom!
16de Apr. 2010, 15:44
-
Linda het gesê:
christi panagio is my gunsteling !!!!!!!! enige book met haar op die voorblad sal ek koop!!!!!!!!!1
17de Apr. 2010, 22:16
-
Lezelle het gesê:
christi panagio
17de Apr. 2010, 22:18
-
Sandra het gesê:
Dit bewys net dat daar te veel herhalings van die 7de laan karakters op die voorblad is. Dit is eintlik vreeslik vervelig!
18de Apr. 2010, 12:24
-
Maggie het gesê:
Almal is pragtig. Ek het vir Christelle, Connie en Dezi baie gemis toe hulle uit die storie is. Ek mis eintlik al die karakters wat nie meer daar is nie.
Die dokter vir wie Hilda gewerk het, Simphiwe, Madel en haar hele gesin, die dokter en haar man wat in die argitek se kantoor gewerk het, Marko, Zac en al die ander. Herman is 'n goeie aanwins.
18de Apr. 2010, 22:28
-
Lannah het gesê:
Dezi (Elma) is by verre die pragtigste, vernaam die voorblad waar haar hare donker is. Moet ASB net nie vir Steve weer op 'n voorblad plaas!!!!
19de Apr. 2010, 11:10
-
Thina het gesê:
Dezi. Sy is pragtig en boonop nog fotogenies!
19de Apr. 2010, 12:33
-
Liz Roux het gesê:
Connie en karien!! KOm terug asb.!! Julle is tops!!
20ste Apr. 2010, 09:12
-
Annamarie het gesê:
Dezi is stunning, en ek is mal oor haar met die donker en korter haarstyl.
20ste Apr. 2010, 09:14
-
Natasja Oosthuizen het gesê:
Oeh beslis Anna-Mart. Sy is darem maar tydloos mooi.
20ste Apr. 2010, 10:26
-
Ilonka Wait het gesê:
Almal ewe mooi. Enige 7de Laan akteur/ aktrise op die voorblad verseker rekord-verkope! Maar niemand kom by Gita uit nie - Verkope sal "sky-rocket" met haar op 'n voorblad.
20ste Apr. 2010, 11:25
-
Renata Barnard het gesê:
Almal is vir my ewe mooi. Maar as ek moet kies sal dit Emma wees.
20ste Apr. 2010, 13:23
-
Luana Jefferies het gesê:
Anna-Mart van der Merwe!!!!!
20ste Apr. 2010, 14:48
-
Gerda Wahl het gesê:
Anna-Mart se skoonheid is soos goeie rooi wyn....
20ste Apr. 2010, 19:37
-
Amanda le Roux het gesê:
Ons jongste SARIE van Mei 2010 is DIE HÉÉL BÉSTE SARIE wat ek nog in my hande gehad het! Ek kon haar nie neersit nie! Het byna alles alreeds van voor tot agter gelees! (sommer vies daaroor!) Byna, want ek het myself weerhou daarvan om die 7de Laan stukke te lees. Ek hou dit vir die nagereg - die langnaweek! 'n Quinne Brown-voorblad is vir my die mooiste, elke keer! Ek moet ook sê: Anna-Mart se skoonheid is vir ewig! Ag, almal is pragtig!
20ste Apr. 2010, 21:34
-
Ina de Bruyn het gesê:
SARIE se voorblaaie is altyd vars en nuut!
21ste Apr. 2010, 09:38
-
Hannelie het gesê:
Ag nee! Dis unfair! Hulle is almal mooi!
21ste Apr. 2010, 15:11
-
Trienie Jacobs het gesê:
Hoekom nie van die manlike spelers op die voorblad sit nie. Hulle is almal baie talentvol. Ek kies vir Diederik om op die voorblad van Sarie te kom, net vir n verandering.
22st Apr. 2010, 12:07
-
Riks het gesê:
STEVE .... hy bly maar DIE EEN! en ook die enigste haan onder die henne ... wil gedoen wees...
22st Apr. 2010, 13:51
-
Anelda Smit het gesê:
Uitstekend!!!!!
23ste Apr. 2010, 08:10
-
Bernadette het gesê:
Waar is ons karakters van kleur?????
23ste Apr. 2010, 18:22
-
Nelle het gesê:
Ek dink dit is hoog tyd dat Sarie 'n artikel doen oor Clara. Sy is fotogenies en het talent! Van die voorblaaie is Diaan en Ilse sin vir my die mooiste.
25ste Apr. 2010, 21:22
-
cherise het gesê:
Mal oor die aktrises van die laan!
26ste Apr. 2010, 23:28
-
Candice het gesê:
ANY cover with Elma Postma (Dezi)!!!! She looks absolutely flawless on the June 2009 issue.
28ste Apr. 2010, 01:39
-
Faradieba het gesê:
Steve sit af tussen the rose. Connie & Wilmien waar is julle? Ek is verbaas dat Madel nog nooit voorblad behaal het nie
28ste Apr. 2010, 07:42
-
bessie van der walt het gesê:
hoekom nie charmaine nie??? sy is pragtig
29ste Apr. 2010, 07:35
-
Trish het gesê:
Dezi met haar donker kort hare!!!
29ste Apr. 2010, 15:16
-
Silvia het gesê:
Anna-Mart was nog altyd n pragtige vrou, en het nog nooit afgeskeep gelyk op n voorblad. Dan Dezi al te pragtig!! Maar dan moet ek ook eerlik wees Sarie se keuse van voorblaaie was nog nooit n mislukking-Hou so aan!
29ste Apr. 2010, 16:10
-
Cherita Morrison het gesê:
Ilse is vir my 'n baie interessante vrou - sy vertolk die rol met 'n sprankel in die oog en ek love haar klere! Sou haar baie graag wou ontmoet.
Sy is beautiful!
4de Mei. 2010, 14:18
-
Jane het gesê:
Ek hou van Dezi, Wilmien en San-Marie se voorblaaie. Wanneer sien ons bietjie vir Alice, Zinzi, Vanessa en Annalie op die voorblaaie?
4de Mei. 2010, 15:25
-
Adri het gesê:
Sit bietjie vir Gita op n voorblad!
4de Mei. 2010, 15:30
-
Heidi het gesê:
Anna-Mart het 'n tydlose skoonheid. Ek sal ook graag vir Felicity,Aggie,Vanessa, self Zinzi daar wil sien.
4de Mei. 2010, 16:44
-
Gail het gesê:
Daar is iets wat ek nie mooi verstaan nie(blond?), maar hoekom is 7de Laan hierdie 10 en nie 11 nie as my dogter wat ook in April 1999 gebore is, hierdie jaar 11 jaar oud is?
10de Mei. 2010, 07:34
-
Ntli het gesê:
Anna Mart - Maart 2010
20ste Jul. 2010, 14:34
-
marian rousseau het gesê:
Ek dink beslis die uitgawe van Maart 2010 met Annemart voorop. Sy lyk klasiek, pragtig
28ste Jul. 2010, 09:42