-
Esther Schumacher het gesê:
Yummy!
8ste Feb. 2010, 09:31
-
Annaline het gesê:
Dit klink so lekker, die beskrywing is "spot on". Ek het die geure die naweek gaan beproef by 'n kettingwinkel groep en die Juicy Berries is my gunsteling alhoewel die res ook lekker ruik...hmmmm heerlik,
8ste Feb. 2010, 09:56
-
Ronel het gesê:
Wat kan nou lekkerder as toffie apples proe en dan nog net so lekker ruik ook???? Lipleklekker!!!!!!
8ste Feb. 2010, 10:05
-
Ronel het gesê:
Wat kan nou lekkerder as toffie apples proe en dan nog net so lekker ruik ook???? Lipleklekker!!!!!!
8ste Feb. 2010, 10:05
-
Zunelle het gesê:
Sulke oulike botteltjies en dit ruik hêmels*
8ste Feb. 2010, 11:25
-
Ria Harmse het gesê:
Gelukkig is my man mal oor toffie-appels....
8ste Feb. 2010, 12:56
-
Neritia het gesê:
Die botteltjies laat my aan daardie rooi en groen "shirbet" stokkielekkers dink....!
8ste Feb. 2010, 13:17
-
annelize het gesê:
Eks mal oor dkny kannie wag om di nuwe parfuum van donna uit te probeer ni
8ste Feb. 2010, 13:18
-
Clara Jacobs het gesê:
Ripe Rasberry klink lekker!! En die houertjies is net so interessant.
8ste Feb. 2010, 13:20
-
marelize het gesê:
ek het al die ander, so ek kannie wag om die nuwes te toets nie!lyk so vars!
8ste Feb. 2010, 13:34
-
jeanine het gesê:
Dikadent!
8ste Feb. 2010, 13:36
-
Toyetjie Heynecke het gesê:
My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … met n lekker Delicious Candy Apple-geur...
8ste Feb. 2010, 14:26
-
Johanna het gesê:
Nog net gesien, nie geruik nie!
8ste Feb. 2010, 14:35
-
Anna-Marth het gesê:
'n Appel 'n dag laat die liefde blom ... ek kan nie wag nie!
8ste Feb. 2010, 14:54
-
Hanny het gesê:
Wow.. ons op die platteland sal n plan moet maak om dit te gaan soek! Klink waarlik spesiaal.
8ste Feb. 2010, 15:05
-
Maritsa het gesê:
Dit is onregverdig! Ons in Namibië kan nie deelneem nie!
8ste Feb. 2010, 15:33
-
Carina van Rensburg het gesê:
Ek het die groen enetjie en dit is divine! Sal graag die ander ook wil probeer.
8ste Feb. 2010, 16:31
-
Chrissie het gesê:
Vars en verfrissend, net wat ons nodig het in hierdie hitte!
8ste Feb. 2010, 16:59
-
Linda het gesê:
Mal oor die kleure, dit lyk soos my klerekas!
9de Feb. 2010, 06:51
-
Marietjie het gesê:
Heerlike en baie oorspronklik!
9de Feb. 2010, 09:43
-
Antoinette het gesê:
Toffie-appels laat my terug verlang na my kinderjare, buite soet binne bietjie suur (groen appels). mmmmm
9de Feb. 2010, 14:59
-
Ansa het gesê:
Enige "berry" in enige vorm is 'n fees ! Of dit dan eet, ruik, voel of sien is........... dis hemels !
10de Feb. 2010, 08:55
-
frances het gesê:
fantastiese kleure!
10de Feb. 2010, 11:01
-
LINDA het gesê:
Awesome! Ek's mal oor al DNKY se parfuums. Die bottels is so mooi mens wil rerig daaraan lek ... hmmmm
10de Feb. 2010, 12:48
-
Lizelle het gesê:
My dogter gebruik DKNY en sal sekerlik van die nuwes hou!
10de Feb. 2010, 13:25
-
Ilze het gesê:
Yummheee!! Enige een sal werk, sal dit moet gaan probeer.
10de Feb. 2010, 13:51
-
Wilna het gesê:
Viva-licious! x
11de Feb. 2010, 06:49
-
Jackie Bignaut het gesê:
Absoluut wonderlik! Kan nie wag om almal te probeer nie! Dit lyk fantasties!
11de Feb. 2010, 10:26
-
Magda het gesê:
My dogter sal net sê, 'awesome", sy sal mal wees oor die interessante verpakking.
11de Feb. 2010, 10:55
-
Maggi het gesê:
Dit ruik so vars en skoon almal wil altyd weet wat se heerlike parfuum dra ek. Hulle kan nie ophou ruik nie. Eendag het iemand die kommentaar gemaak, "Jy ruik so lekker ek eet jou sommer" So pasop dames!!!!!!!!!
11de Feb. 2010, 11:56
-
Elsie Smith het gesê:
Het van die geure al geruik, sien uit om die ander te probeer!
11de Feb. 2010, 12:44
-
Petro het gesê:
Lekkerrrrrr!!!!
12de Feb. 2010, 07:11
-
Jackie het gesê:
Ek is sopas as 'n wenner aangewys en GLO my ek kan nie wag vir my
divine gesekenk nie!!
12de Feb. 2010, 10:59
-
elmarie stephanie potgieter het gesê:
MMMMMMmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
12de Feb. 2010, 12:27
-
Michele Matthews het gesê:
Yummy Yummy, I want, I want, Thank U!
12de Feb. 2010, 12:33
-
Carene het gesê:
Ruik HEERLIK!
12de Feb. 2010, 12:36
-
Elamrie het gesê:
Fantasties!!! Heerlike berry geure om aan te pas by al die bessies wat nou in seisoen is.
12de Feb. 2010, 12:42
-
HESTER HOUGH het gesê:
KEN DIT GLAD NIE, MAAR SAL GRAAG WIL GEBRUIK.
12de Feb. 2010, 12:43
-
ALETTA VAN DEN HEEVER het gesê:
VOEL LUS EN EET MYSELF OP AS EK DIT AANHET!
12de Feb. 2010, 12:50
-
RONEL VERMAAS het gesê:
EK KAN NIE WAG OM TE HOOR OF EK IETS GAAN WEN NIE!!
12de Feb. 2010, 12:54
-
Elize het gesê:
As die parfuum so lekker ruik soos toffieappels smaak, kan ek nie wag om dit te gebruik nie!!!!!
12de Feb. 2010, 12:54
-
heila het gesê:
Om seker te maak dat ek n gratis bottel DKNY kry, het ek hierdie maand as intekenaar van Sarie ingeskryf....
12de Feb. 2010, 13:06
-
Lizette het gesê:
Hoe rooier hoe mooier dis hoe ek glo jy voel as jy die parfuurm aanhet
12de Feb. 2010, 13:07
-
Lizette het gesê:
Hoe rooier hoe mooier dis hoe ek glo jy voel as jy die parfuurm aanhet
12de Feb. 2010, 13:07
-
Michelle van der Merwe het gesê:
Ek gebruik graag die Pink Blosom van DKNY op dae wat ek 'n swartpak en witbloes vir bestuursvergarderings dra - so effe rebelsheid teen die "manlike-kantoor-wereld". Dit laat my vars, vroulik en immerjonk voel... Wel, 27 is seker nie oud nie, maar as mens heeldag met 40/50'jarige ooms werk... Julle verstaan wat ek bedoel!
12de Feb. 2010, 13:11
-
Cynthia het gesê:
Wens ek kan dit wen.
12de Feb. 2010, 13:36
-
Ria het gesê:
As iets vanaf Sarie kom, dan kan dit net voortreflik wees!!!!
12de Feb. 2010, 14:37
-
Danita het gesê:
Kan nie wag om te probeer!
12de Feb. 2010, 15:19
-
Maria Hargrave het gesê:
Dis die rooi, die rooi!!! Yummy yummy Yay!!!
12de Feb. 2010, 15:28
-
Carin Ehlers het gesê:
Love is sweet, Love is cruel
But best of all, Love gives old people fuel.
Dit sal fantasties wees om n appel heerlike parfuum te wen of Valentysdag. Soos n wafferse diva sal ek Eva by die huis speel en vir Adam verlei met my appel.
12de Feb. 2010, 16:19
-
Yovandi het gesê:
Mense sal jou heeldag seker net wil opvreet. Mal oor soet geure, laat my terugdink aan die skou met al die spook asem en toffie appels !
12de Feb. 2010, 17:10
-
Ronel het gesê:
Dit klink yammies. Ek was nog altyd lief vir toffie appels
12de Feb. 2010, 18:28
-
Milanie het gesê:
Sjoe dit klink vingerlek - tongklik, ruik tot jy nies, yum yum lekker
12de Feb. 2010, 18:39
-
Elma du Preez het gesê:
Hoop van harte ek wen een! Dit is lieflik vars en so skoon!
12de Feb. 2010, 20:35
-
Lezanne van Zyl het gesê:
Kan nie wag om dit te probeer nie, lyk wonderlik!
13de Feb. 2010, 14:35