Uit jou kasSis-materiaal (die agterste en voorste kussing) lyk mooi saammet nuwe en ou beddegoed. Erfgoed, nuwe goedLap vervang spieël en glas en jy't 'nlekker linnekas. BoekwurmSonder 'n laai en deur het jy pakplek vir 'n leeftyd se boeke. Skryf 'n brief, liefTrek jou dagboeke oor met mooimateriaal of papier. Klink 'n glasieMet glas en 'n spieël word 'n ou klerekas 'n uitstalplek. Glase wat blomPak 'n mooi skinkbord of kleintafeltjie vol met jou mooiste glaseen blompotte.




























