Aktrise Naomi Watts speel die engel vir Angel Sunessence (R780 vir 50ml EDT) - die somer weergawe van hierdie gewilde vanielje-parfuum. Sy's in 2008 gekies as die gesig van dié ster-geur omdat sy Hollywood-glans verpersoonlik.
Te kry by uitgesoekte winkels (011) 809 6300
Verloor jouself in 'n ander wêreld - kyk dié advertensie
- Foto van Verskaf

























Jou kommentaar