Hier regs is Nico saam met Paris Hilton tydens 'n eksklusiewe onderhoud vir Top Billing verlede jaar.
![]() |
| My gunstelingaktiwiteit buite is bergfietsry. Hier sweet ek op Harkerville naby Plettenbergbaai |
![]() |
| Ons troue in 2006: Ek en Christi doen Griekse danse en breek borde. |
![]() |
| Om die hart warmer te laat klop! 'n Foto vir 'n artikel in SARIE, Junie 2006 |
![]() |
| Toneelspeel en Top Billing is weer op sy lys ná Survivor SA |
![]() |
| "Vir Top Billing reis ek oor die wêreld heen. Hier is ek in my kantoor . . . in die suide van Frankryk!" |
![]() |
| Ek en Christi vir 'n dag lank lede van 'n sirkus. Dit was vir 'n foto-artikel wat in die Februarie 2008-uitgawe van SARIE verskyn het. |



































