Bespreek jou plek vir die Estée Lauder Beautiful-mooimaaksessies in die Menlyn-winkelsentrum in Pretoria en die Gateway-winkelsentrum in Durban vanaf 2 - 14 Februarie. Jy sal 'n foto kry wat jou dag verewig. Deel dit met ander op sarie.com en staan 'n kans om te wen!
DEEL OOK JOU MOOISTE DAG MET ANDER
Ander sarie.com-gebruikers sal stem vir die beste mooimaaksessie. Laai dus jou details en foto’s op, en versprei die woord.
Húlle het reeds ingeskryf. Klik om te stem vir jou gunsteling
WAT JY KAN WEN!
Een gelukkige wenner sal ’n Estée Lauder-geskenkpak ter waarde van R3 3 60 wen. Dit bestaan uit die volgende:
* Estée Lauder Beautiful parfuum (75 ml)

* Estée Lauder Advanced Night Repair (50 ml)

* Estée Lauder Perfectionist (50 ml)

* Estée Lauder Magnascopic Mascara

* Estée Lauder Signature Eyeshadow Quad

* Estée Lauder Signature Blush

* Estée Lauder Pure Colour Lipstick

Die wedstryd sal 2 Februarie afskop en 15 Maart 2010 sluit.





























