VOLKSBLAD-KUNSTEFEES 6 - 11 JULIE 2010
Kry jou 'n feestelike kombinasie van SARIE en SARIE KOS @ slegs R35
In jou gratis FEESSAK kry jy 'n JULIE-uitgawe van SARIE en die WINTER-uitgawe van SARIE KOS
+ jy kry 'n paar kniekouse van Falke!
**Laat neem jou foto by ons stalletjie en ons sit dit op sarie.com vir jou om op Facebook met al jou vriende te deel.
| Kleur met REVLON
Kom maak 'n draai by REVLON se Hollywood-stalletjie bySARIE vir 'n tikkie fees-flair en knap jou grimering op. Dalk is jy een van 5 gelukkige SARIE-lesers wat elk 'n REVLON-geskenkpak van R2 000 wen. Koop jou SARIE by die fees om 'n inskrywingsvorm te kry. Teken jy in op SARIE, kry jy ook 'n gratis REVLON-produk. |
![]() |
Sien jou in Bloem vir hierdie inteken-aanbiedings!
1. Teken in op- SARIE + SARIE KOS (jy spaar R140!)
Teken in op 16 UITGAWES (12 SARIE- en 4 SARIE KOS-uitgawes ) @ R326.Kies dan uit een van die gratis geskenke by ons stalletjie. Plus: Jy kry 'n bottel Van Loveren-wyn, asook 'n REVLON-produk in jou geskenkpak.
2. SARIE@ 30% afslag
Jy betaal slegs R254 vir 12 UITGAWES van SARIE - R81 minder as die gewone intekenprys.
Daarby kan jy kies uit een van ons gratis geskenke by ons stalletjie én jy kry 'n REVLON-produk in jou geskenkpak.
3. SARIE KOS @ R104
Jy kan ook inteken op SARIE KOS @ SLEGS R104 vir 4 UITGAWES (jy spaar R28) én jy kry 'n bottel Van Loveren-wyn, plus 'n SARIE KOS-inkopiesak as geskenk.
4. SARIE + Lééf @ R487
Jy kry 35% afslag en 'n intekengeskenk van albei tydskrifte!
![]() |
Teken in op SARIE KOS en kry 'n GRATIS bottel van Van Loveren se spog-wyne.
|
![]() |
VAN LOVEREN SAUVIGNON BLANC Dis 'n vrugtige droë witwyn met 'n tipiese gras-karakter. Aromaties en volrond met die geur van spanspek en vye op die palet. heerlik saam met romerige pasta-geregte, tuna, salm, hoender en ham. |
![]() |
CABERNET SAUVIGNON/SHIRAZ |
![]() |
Kom proe gerus van All Gold se heerlike konfyte by die koffiewinkel. All Gold gebruik prima-vrugte wat natuurlik ryp word vir prima-smaak. |
![]() |
Spogkouse Jou gratispaar modieuse Falke kniekouseword vervaardig van sagte, ingevoerde opaakvesels en is in swart of sjokoladebruin beskikbaar. Skakel 021 951 2137 vir nog inligting. |
Dié inteken-aanbiedings is net geldig by die fees terwyl voorraad hou. Slegs vir aflewering in SA
Besoek die Volksbladfees vir die volledige program





































Jou kommentaar