Laai die volledige dieet af deur op die pdf-dokumente regs te klik. Maak dit oop en druk dadelik of stoor op jou rekenaar.
Jy smag na warm trooskos - en dié dieet gee dit vir jou. Die winter is juis die tyd om jou lyf viets te kry, want dan is jou metabolisme 'n rapsie vinniger.