-
Trudy Muller het gesê:
Burger, baie geluk jy het verdien om te wen, moet nou net nie jou greep verloor nie. Jy het baie meer selfvertroue gehad en hou dit so. Kies volgende week net die regte liedjies, jy mag nie nou uitval nie. Ek hou vir jou styf duim vas.
29ste Mei. 2010, 12:11
-
Etienne het gesê:
Ek glo dat Burger verdien om te wen. Hy het die meeste gegroei en hy is n superster
31ste Mei. 2010, 05:31
-
ogies het gesê:
Burger jy het my uit my nuwe "bootse" gesing Vrydagaand met 18 till I die, wat kan n mens se behalwe Wow Wow Wow Wow!!!! Sterkte met die res van die Kompetise, hou styf duim vas vir jou. JY ROCK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
31ste Mei. 2010, 06:31
-
Zirkia Botha het gesê:
Ek is mal oor jou sang. Al val jy uit een of ander tyd moet jy nie ophou sing nie. Maak sang jou loopbaan. Jy sing regtig van almal die beste vir my. Ek "love" jou stem en jou sang. Uit 'n koue Bloemfontein.
31ste Mei. 2010, 11:26
-
Jenny Griffin het gesê:
Burger, jy is die beste!
Ek het vir almal gese dat jy moes Bryan Adams songs sing, en jy het - en jy het gewen!
I would luv to hear you sing Bed of Roses by Bon Jovi of With or Without You (U2) - you will ROCK IT!
Alles van die beste - ek stem vir jou!
1ste Jun. 2010, 09:19
-
Jenny Griffin het gesê:
BURGER JOU BEAUTY!! Bed of Roses is one of my my all time favourites, DANKIE! I knew
you would blow eveyrone away! Flippin fantasties!! Jessica was ook a wenner!
Still wanna hear u sing a U2 number..., Of miskien Bryan Adams - Have you ever really loved a woman...
Of Bon Jovi (livin on a prayer) - any of the above artists hits really suits your style
Rooting for you - jy is my wenner!!
4de Jun. 2010, 23:28
-
Daniel het gesê:
Burger, jy verdien om te wen want jy ROCK!! Man ek is mal oor jou stem en looks. Jy het dalk nou nie so loslyf soos Giovanni nie, maar jong jy is die SUPERSTER van hierdie reeks. Jy kan Neil Diamond, Bon Jovi, Bryan Adams, Steve Hofmeyr, JY IS SUPER COOL met 'n groot loopbaan voor jou. Robertson kan trots wees met so sien uit hul omgewing.
6de Jun. 2010, 16:42
-
Bibz het gesê:
Burger jys die beste!!! Keep r0cking 0n...h0op jy wen supa sterre want jy sing my hartq warm!!! BURGER B0!
6de Jun. 2010, 23:59
-
LINDY het gesê:
AL WAT EK KAN SE IS "GENADE DIE MANNETJIE KAN SING" JY HET 'N UNIKE STEM SEUN EN JOU TALENT IS ONTELBAAR. GEBRUIK DIT WAT LIEWE JESUS VIR JOU GEGEE HET EN SING DAARDIE BEOORDEELAARS UIT HULLE STOELE UIT. EK HOU VIR JOU DUIM VAS EN GLO VAS JY GAAN DIE ANDER MEDE DEELNAMERS 'N GOEIE GO GEE.
7de Jun. 2010, 11:49
-
Muerinda het gesê:
Hi Burger... Ek is 'n ouma van twee en ek wil net vir jou se my kind jy is fantasties.. My geld is op jou.. Ek hoop en bid dat jy jou beste sal gee vir vanaand en ek hoop jy wen!!!! Ek het gehuil toe jy jou woorde vergeet het.. Ek is baie bly jy het terug baklei en almal gewys wat jy regtig kan doen.. Jy is 'n superster en ek sal jou CD's koop enige dag... STERKTE VIR VANAAND!!!!!!!!
8ste Jun. 2010, 17:59
-
Drienie Roestorf het gesê:
Burger - I LUV YA!!!!!
Van die begin af het ek 'n like in jou gekry, eers het ek vir my seun,
ook 20, gesê hy moet sy hare soos joune groei en nou-nou love ek jou sang.
Ek hoop jy wen!!!!!!! Sal beslis jo cd's koop en hoop sommer daar is gou een opi rak!
Sterkte vi di komp en sommer vir 'n moi blink toekoms!!!!!
J verdien om te wen!!!!
9de Jun. 2010, 16:14
-
Elize Fourie het gesê:
Burger jy is vir my die beste superster nog ooit, ons weet jy kan jy het nou gesien dit help om hard tewerk,kom 'n mens iewers in die lewe. Jy het 'n Godgegewe talent wat niemand van jou kan weg neem nie so gebuik dit en wys vir almal wat in jou steek. Ons bid vir jou, maar ek weet jy sal wen. Sterkte alles wat mooi is.
10de Jun. 2010, 10:42
-
Elize Fourie het gesê:
Burger jy is vir my die beste superster nog ooit, ons weet jy kan jy het nou gesien dit help om hard tewerk,dan kom 'n mens iewers in die lewe. Jy het 'n Godgegewe talent wat niemand van jou kan weg neem nie so gebuik dit en wys vir almal wat in jou steek. Ons bid vir jou, maar ek weet jy sal wen. Sterkte alles wat mooi is.
10de Jun. 2010, 10:47
-
Dr Lynelle van Tonder het gesê:
Jy was my gunsteling van dag 1 af en daar was n rede hoekom jou ster nooit werklik geval het nie, dit was bedoel dat jy moet wen. Jyt n warm en baie unieke stem en n mooi persoonlikheid, moet nooit verander nie, ek kannie wag vir jou eerste CD nie, baie geluk!
12de Jun. 2010, 06:36
-
Muerinda Ackermann het gesê:
Baie baie geluk Burger... Jy verdien om supersterre te wen... ons is baie trots op jou jy het hard gewerk.. Ons gaan jou Cd's koop... Jy is die tweede Steve Hoffmeyr... Mag jy net so nederig bly soos ons jy leer ken het... STERKTE EN VOORSPOED... Jy was fantasties Vrydagaand by die finale... BAIE GELUK...
13de Jun. 2010, 15:12
-
Marlene het gesê:
Jy's my favourite superster deelnemer! Ons is mal oor jou! Jy't verdien om te wen! Mag die Here jou pad oop voor maak en jou baie geleenthede gee om 'n getuienis vir Hom te wees. Dit was jou Christelike optrede wat my aangetrek het na jou en ons het hard gebid en styf duime vas gehou dat jy sal wen! Baie geluk en baie voorspoed vorentoe. Hou altyd die Here voor-oe en bly so nederig soos jy is, tenspyte van al jou suksess. Ons sal eerste in lyn staan om jou CD te koop! Ons sal ook ons ore en oe oophou vir wanneer jy hier op ons dorpie, Uitenhage, kom toer!
Mooi bly.
Marlene :-)
14de Jun. 2010, 22:05
-
Thea het gesê:
Burger ek het van die begin af geweet hy gaan dit maak. Hy het net daai X faktor gehad. Mooi so en hou jou oe gerig na bo want dit is van Hom wat jou talent afkom. Kan nie wag vir jou eerste CD nie.
8ste Jul. 2010, 13:16