-
c gertse het gesê:
die verskillende items lyk fantasties
7de Aug. 2009, 09:00
-
Marissa Meyer het gesê:
Ek is pas 'n trotse en nuwe intekenaar van die Sarie en het gister met groot opwinding my eerste uitgawe in die pos ontvang. Die intekening was 'n geskenk van my ma en ek sou nooit kon dink hoe baie ek die tydskrif geniet nie. Daar is verseker nie meer omkeerkans vir my nie en ek moet bieg ek dink ek sal van nou af ALTYD 'n Sarie leser bly. Toe ek hierdie kompetisie sien in die Augustus uitgawe toe moes ek net my geluk probeer. Ek is al lankal opsoek na 'n geleentheid vir 'n make-over! Ek is versot op al hierdie items behalwe die boheemse sandale. :) Baie dankie vir die wonderlik leesstof!!
7de Aug. 2009, 09:25
-
Elizabeth het gesê:
Dit lyk na n lekker somer wat voorle met al die mooi klere van Foshini
9de Aug. 2009, 11:28
-
elize dercksen het gesê:
al die modes is meestal vir die jonges. Wat van elegante en gemaklike modes vir die ouer dame wat altyd baie formeel gekleed gegaan het, maar nou afgetree is en net gemaklik wil wees?
10de Aug. 2009, 05:02
-
Angeline Liebenberg het gesê:
Wonderlike geleentheid.
10de Aug. 2009, 06:25
-
Hannetjie van Rooyen het gesê:
Ek is mal oor Foschini se gladiator-sandale, dink dit is 'n moet vir hierdie somer.
10de Aug. 2009, 07:59
-
Hester Kymdell het gesê:
Pragitems in die Galery! Wat kan beter wees as dit om jou tyd te verdryf op 'n vakansiedag na Vroudag! Toe ek die Boyfriend baadjie sien, toe sien ek myself! Ek sien die meeste van julle items is swart, en dis so ek! Ek is gek na julle modes! Dis baie funky, en so vandag! Dankie dat julle kyk na die vroue van Suid-Afrika!
10de Aug. 2009, 08:36
-
Adele Momberg het gesê:
Sall graag een van die items wil wen dit lyk stunning
10de Aug. 2009, 09:06
-
Amanda Hüsselmann het gesê:
Toe ek in die 1975 begin werk het, het ek vir my 'n rekening by Foschini oopgemaak en tot vandag toe koop ek steeds by hulle. As ek iets soek, kry ek dit altyd by hulle. Die klere het nou baie meer funky geraak, maar daar is altyd iets vir my ouderdomsgroep ook.
11de Aug. 2009, 01:23
-
Maryke van SARIE het gesê:
Elize, dankie vir jou kommentaar. Hou asb hierdie wedstryd dop - jy sal gedurende dié wedstryd ook pragtige klassieke mode-items kan wen. Daar is hierdie maand werklik iets vir almal om te wen!
11de Aug. 2009, 03:43
-
Ragel het gesê:
Julle het wonderlike items en hou baie daarvan, veral kroonkandelaar-oorbelle en palmhandsak, dis baie fantasie
11de Aug. 2009, 04:32
-
Marieta het gesê:
Dit bly maar net lekker om maandeliks die Sarie te koop, so bly ons op hoogte. Die gereelde geskenkies is ook baie welkom. Hou so aan!
11de Aug. 2009, 06:59
-
Magda het gesê:
Al die items is 'stunning' maar die boyfriend baadjie en oorbelle sal beslis inpas by my klere versameling. Ek geniet die mode items van Foschini.
11de Aug. 2009, 07:56
-
Gretha Wasserman het gesê:
Ek hou van die spaanse invloed vir die Somer. Ek kan nie wag dat die Somer werklik begin vir die nuwe klere reeks van Foschini nie.
11de Aug. 2009, 08:00
-
ina het gesê:
Eks 100% seker dat albei my skoondogters baie graag in een van die nuwe stukkies sal wil spog. Hulle sal beslis albei amazing daarin lyk. Hoe lyk dit met 'n spesiale wedstryd vir spesiale dames oor 50 - dit kan dalkies net sorg dat ons generasie weer gemaklik by Foshini instap en ons vergryp aan klere wat ons darem nie te stuitig laat lyk nie (en waarvoor ons skoondogters hulle nie hoef te skaam nie!)
11de Aug. 2009, 10:14
-
Denese Heydenrych het gesê:
Die kroonkandelare juwele net eenvoudig lieflik, dankie vir n wonderlike wedstryd en tydskrif!
12de Aug. 2009, 01:38
-
Ursula het gesê:
Wow is al wat ek sê.
Ursula
12de Aug. 2009, 02:13
-
Karen het gesê:
Hierdie modes bietjie jonk vir my, maar my dogter sal blom daarmee!!
12de Aug. 2009, 04:43
-
Natasha het gesê:
Ek is mal oor die gladiator sandale.... Sal dit dra saam met 'n sigeuner romp, julle mooi kandelaar oorbelle en baie silwer bangle armbande! Bring die somer- ek kan nie meer wag nie!
12de Aug. 2009, 09:19
-
Evette het gesê:
N vrou kan mos altyd doen met n nuwe (of n paar)items in haar kas of aan haar lyf. Al die items is stunning.
12de Aug. 2009, 09:32
-
natasjha het gesê:
ellke dame het n foschini klere kas nodig- jonk of oud
12de Aug. 2009, 15:06
-
Talita Germishuys het gesê:
Ek is versot op Foshini se nuwe modes!!!!!!!!!! Moet beslis `n draai daar gaan maak. Sarie is `n verskriklike interessante tydskrif en ek sien elke maand uit na die volgende Sarie wat uitkom en raak sommer bly wanneer ek dit op die winkelrakke sien. Hierdie is `n lekker kompetisie, wat my maak herhinder om elke dag op Sarie se webtuiste te gaan.
12de Aug. 2009, 22:36
-
Annerine het gesê:
Sarie is di beste
13de Aug. 2009, 11:07
-
minke het gesê:
Jis dis nou lekker!!!! Ek het vandag gelees oor Bertha en haar stryd met die ekstra vetjies sy is absoluut pragtig..
Ek is verseker elke dag op julle web tuiste....en glo my ek trust Sarie om my ingelig te hou...
13de Aug. 2009, 13:46
-
Annelies het gesê:
ek sal nie omgee om enige een van die items te wen nie!
13de Aug. 2009, 14:17
-
Johlene Agenbag het gesê:
Sarie, elke keer as ek dink: nou is jy STUNNING, dan oortref jy dit. Kyk nou maar met Foschini se galery, items wat jou asem wegslaan, iets vir elke Sarie leser. Well done Sarie en Foschini! (as ek die engels kan gebruik.)
13de Aug. 2009, 16:29
-
Heleen Niere het gesê:
Die items skep genoeg belangstelling by my om by Foshini te gaan inloer.
13de Aug. 2009, 20:17
-
Amanda het gesê:
Ek weet nie of mens elke dag kan inskryf nie, maar ek probeer weer, gek na foschini se modes deesdae.
13de Aug. 2009, 20:20
-
Erna Trilling het gesê:
Sjoe sal die "boyfriend" baadjie nie smart lyk saam met 'n denim broek nie
Het nog altyd gehou van Foshini se klerekas & smaak.
14de Aug. 2009, 08:50
-
Sue het gesê:
Die boyfriend baaidjie is baie stylvol en modieeus. Pragtig.
14de Aug. 2009, 09:41
-
Annelize Louw het gesê:
al is my voet nie so klein kan dit nogsteeds mooi lyk in die sandale van foschini net perfek vir Upington se hitte.
14de Aug. 2009, 10:59
-
Leanne het gesê:
Ek like dit!
14de Aug. 2009, 11:30
-
penny het gesê:
Ek is mal oor klere en mooi dinge, soos meeste vroue, maar wanneer ek dit kan wen is dit soveel meer spesiaal...!!
14de Aug. 2009, 12:23
-
Heila het gesê:
Die Foschini-klere is pragtig en ons in Safrika hoef nie n tree terug te staan wat modes aanbetref nie - op die oomblik in London en hier is die mooiste klere maar die (£) pryse!! Sal maar liewer Foschini kom ondersteun..
15de Aug. 2009, 12:09
-
Janine Strauss het gesê:
Ek hou van die nouer middeltjie! Lyk of dit lekker sal dra. Ek hou ook baie van die armband.
15de Aug. 2009, 13:57
-
Sonja Strauss het gesê:
Wat kan nou enige vrou se dag méér spesiaal inkleur as om te moet hoor sy is die gelukkige ontvanger van 'n geskenk - boonop spesiaal net vir Eva!
16de Aug. 2009, 14:20
-
Barbara Taylor het gesê:
Dit lyk sommer baie stylvol. Ek sal met graagte 'n draai maak by Fochini, al moet ek ook so ver ry om by naaste tak uit te kom. Die mode lyk sommer reg vir ons warm Bosveld weer.
16de Aug. 2009, 18:19
-
Karen Erasmus het gesê:
Ek is 'n totale modeslaaf en is altyd nuuskierig om die nuutste modegiere in Sarie te sien. Die Foschini reeks is stunning en ek sal in die wolke wees om die eienares van een van die items te wees!!!
16de Aug. 2009, 19:22
-
Josephine simon het gesê:
Ek is mal oor die bling-bling oorbele en palmhandsak! Net jammer ek is te laat om in te skryf vir die palmhandsak!
17de Aug. 2009, 08:11
-
Rene Rennard het gesê:
Alles is te mooi! Ek dink dit pas perfek bymekaar. Lekker vars vir die somer!
17de Aug. 2009, 09:36
-
Annette Esterhuizen het gesê:
WOW!!!!!!!!!!!! dit is stunning !!!!!!
Ek kan nie wag om te gaan shop nie, en dan die komplimente daarna WOW!!!!
Geniet 'n prettig inkopie dag !!!
17de Aug. 2009, 09:42
-
Joany Sauermann het gesê:
Ek dink alles lyk fantasties. Het so pas ingeskryf, glo nou te laat vir die handsakkie. Foshini se klere is tops, ek is versot daarop en het ook al jare n rekening daar.
17de Aug. 2009, 14:54
-
Liza de Klerk het gesê:
Wow dis absoluut stunning - love it!!
18de Aug. 2009, 11:58
-
Ursula Douw het gesê:
X mal oor die swart skoene, mwah.
18de Aug. 2009, 13:53
-
Lucia Burger het gesê:
Pragtig!
18de Aug. 2009, 14:37
-
Blommetjie het gesê:
Ek love die boheemse styl
18de Aug. 2009, 15:09
-
Karin het gesê:
Pragtig sal soos `n Million Dollars lyk
19de Aug. 2009, 09:15
-
lynette het gesê:
Die baadjie is pragtig en sjiek.
19de Aug. 2009, 11:00
-
MEV SUZETTE ANN BRICKHILL het gesê:
Foschini bly my nommer 1 keuse!!!
19de Aug. 2009, 12:31
-
Charmaine Esau het gesê:
Sarie is my beste vriendin oor die jare en sy lyk nie 'n dag ouer elke keer as ek haar sien nie. Sal kan doen met die stylvolle baadjie.
19de Aug. 2009, 13:34
-
Zelda du Toit het gesê:
Sarie is net fantasties. Altyd iets opwindends, geniet jou baie. Hou so vol.
19de Aug. 2009, 14:47
-
Corne Smith het gesê:
Sarie gee wonderlike wenke en maniere om jou huis en jouself reg te ruk. Nie net 10/10 nie, maar sommer 100/100. Dankie Sarie vir al jou liefde, nuus, mode, kos ag sommer alles. Sal definief kan doen met die baadjie.
20ste Aug. 2009, 15:19
-
Marisa Nel het gesê:
Daardie bruin Gladiator Sandale is vir my tops, maar ongelukkig kry ek dit nie in Bloemfontein se Foschini nie. In elk geval wil ek net sê vir Sarie baie dankie ek geniet elke bladsy elke paragraaf/advertensie (so kan ek aangaan) van jul tydskrif. Ek geniet tot jul blokkies raaisel en dan "recycle" ek die tydskrif op die manier - eerstens gaan dit na my moeder toe, dan gaan dit na my skoonsuster toe en van haaraf gaan dit na my ander skoonsuster toe en vandaar verloor ek kontak. Dankie weereens.
21ste Aug. 2009, 07:55
-
Jolette het gesê:
Sarie, julle is een uit tienduisend. Ek is 'n intekenaar al vir meer as 3 jaar. Nie eers die resessie gaan my stop nie. Ps - Jul pryse lyk asemrowend!
21ste Aug. 2009, 09:42
-
Karin Bosch het gesê:
Die modes is pragtig nou kan ek verstaan dat my dogter mal is oor Foschini en ek oor Sarie wat `n kombinasie.
21ste Aug. 2009, 11:58
-
Stephanie Goosen het gesê:
Hmmmmm, ek het die voetlose kouse gewen!!! Dankie Sarie.
Kan nie wag om dit te gebruik nie.
22st Aug. 2009, 08:56
-
Gert het gesê:
Sarie!! Ek is so dankbaar ek het jul webtuiste "ontdek". Is mal oor Sarie se resepte, modenuus, en sommer alles.
Psst. Ek is 'n manlike Sarie bewonderaar*, my vrou kan nie uitgepraat raak oor manlief wat ewe skielik haar vroulike kant waardeer nie.
Dankie Sarie*
24ste Aug. 2009, 14:46
-
Christine het gesê:
Sexy, sommer baie, baie sexy!!! Eks mal oor Foschini se modes!! ;-)
25ste Aug. 2009, 13:24
-
manda jooste het gesê:
Hou van Sarie se kos en dekor afdeling en het nounet julle website ontdek. Loer elke dag daarin rond. Ek bly mos hier tussen die Engelse in Natal dus is enige iets in Afrikaans welkom
25ste Aug. 2009, 16:18
-
ANNELIZE het gesê:
DIS IS LEKKER OM TE SIEN WAT IS LOCAL, LOCAL IS ALTYD LEKKER. INTERNASIONALE MODES IS ALTYD SO BIETJIE OVER THE TOP.
26ste Aug. 2009, 08:11
-
Talita het gesê:
Hierdie rooi rok sal beslis die koppe laat draai. Dis 'n klasieke item wat stylvol sal lyk op enige ouderdom. Beslis 'n bate vir enige klerekas! Dankie Sarie vir die maand se opwindende kompetisie.
26ste Aug. 2009, 08:34
-
Michele Matthews het gesê:
I like I like the bling
27ste Aug. 2009, 12:36
-
Mary-Ann Norval het gesê:
Mama mia!! Alles is so mooi. Ek wil he....asseblief. Modieuse en stylvol....waarvan ek ho
27ste Aug. 2009, 16:00
-
Bianca het gesê:
Ek is mal oor die boyfriend style baadtjie...soek al jare na so styl baadtjie !!!
27ste Aug. 2009, 21:09
-
Hannie Botha het gesê:
SARIE hou my op hoogte van wat in die mode-, skoonheid- wereld aangaan. Kan nie wag om elke maand my nuwe SARIE oop te maak nie. DIs soos 'n geskenk elke keer!
31ste Aug. 2009, 06:43
-
Talita Germishuys het gesê:
Ek is verheug oor die wondermooi ring wat ek gewen het. Kannie wag om dit te gaan haal nie. Baie dankie Sarie en Foschini.
31ste Aug. 2009, 08:12
-
Zelda du Toit het gesê:
Die pryse is fantasties. Hoop ook om ietsie te wen. Hou so vol met die pryse en wedstryde.
31ste Aug. 2009, 12:56
-
shirley hartogh het gesê:
Dit maak my beslis opgewarm vir hierdie modieuse lente.
2de Sep. 2009, 16:25
-
Talita het gesê:
Dis so jammer dat hierdie daaglikse kompetisie nou tot 'n einde kom. :-( Dit was vreeslik lekker!!
4de Sep. 2009, 10:21
-
Cecelea Boshoff het gesê:
Baie dankie Sarie & Foschini.... Ek is die wenner van die 70 Styl Handsak...Wow... Dit is die eerste keer dat ek iets wen ... Baie dankie.
Cecelea Boshoff
10de Sep. 2009, 08:32
-
Rancha het gesê:
Wow die uitrusting is defnitief smart, maar defnitief nie die Harem broek vir my. Dit lyk vir my fantasties by ander girls.
14de Sep. 2009, 13:47
-
Marzane het gesê:
dis verseker my styl - sjoe sarie, julle span voorspel elke seisoen net die mooiste goed!
16de Sep. 2009, 14:02
-
Teresa Tamine het gesê:
Pragtig vir my dogter en skoondogter, maar o wee, wat van ons in die sestigs, dit sal nie werk nie al is ons nog aan die gang en modern!
18de Jan. 2010, 07:52
-
ELAINE COCKRELL het gesê:
WOW! dANKIE SARIE DAT JY ONS OP HOOGTE HOU HIER IN DIE WARM NAMAKWALAND.
20ste Jan. 2010, 10:32