David Nicholls en Sarah Blake wen Exclusive Books-pryse

Deur Marieke Snyman, SARIE September 2010

David Nicholls en Sarah Blake het elkeen 'n 2010 Exclusive Books Boeke Prize gewen.

Die toekennings is tydens 'n ontbytete by The Venue in Melrose Arch in Johannesburg gehou.

One Day deur David het die Beoordelaarskeuse-toekenning gewen. Dit is as 'n "briljante, genotvolle (alhoewel hartseer) verrassing en roman van die jaar" beskryf.

The Postmistress, die skerp, historiese roman deur Sarah het die Leserskeuse-toekenning gewen. Exclusive Books Fanatics kon daarvoor stem.

The Postmistress deur Sarah Blake

Verwante artikels

Galery

  • One Day deur David Nicholls
  • The Postmistress deur Sarah Blake

Kommentaar