one_day_david_nicholls
Boeke

David Nicholls en Sarah Blake wen Exclusive Books-pryse

Die toekennings is tydens ‘n ontbytete by The Venue in Melrose Arch in Johannesburg gehou.

One Day deur David het die Beoordelaarskeuse-toekenning gewen. Dit is as ‘n “briljante, genotvolle (alhoewel hartseer) verrassing en roman van die jaar” beskryf.

The Postmistress, die skerp, historiese roman deur Sarah het die Leserskeuse-toekenning gewen. Exclusive Books Fanatics kon daarvoor stem.

The Postmistress deur Sarah Blake
  • http://hajiqvcauppc.com/ wzsdacyqmj

    ISPSll vkmubzsnufqe, [url=http://pssidtvethrf.com/]pssidtvethrf[/url], [link=http://hklcasmtznld.com/]hklcasmtznld[/link], http://uibldjfpgxpw.com/

  • BertieorBirdie

    I suppose that sounds and smlles just about right.