Boeke

Franse prys vir SA Kookboek

Die toekennings word as die toonaangewende internasionale kompetisie vir kookboeke beskou. 17 Lande het ingeskryf.

Onthoukos neem ‘n mens op ‘n nostalgiese reis met resepte wat vanoor die hele land gaan haal is. Heleen het resepte gekry by kokke soos Cass Abrahams en Ina Paarman. Verlustig jou in Adriaan Vorster se foto’s. Die boek word uitgegee deur LAPA en kos R160.
Bestel by www.kalahari.net