Boeke

Frankryk vereer Karel Schoeman

Dit het verskyn as Cette Vie en is deur Phoebus gepubliseer. Toe dit die eerste keer in 1993 uitgegee is, is dit plaaslik bekroon met die Hertzogprys vir prosa. Die verhaal handel oor vier geslagte van ‘n Afrikanergesin en ondersoek hul vrese oor hul bestaan.

Schoeman sluit hom aan by ander internasionale skrywers soos Salman Rushdie, John Updike en Gabriel Garcia Màrquez, wat ook al met dié Franse toekenning bekroon is. Sy mees onlangse boek is Titaan:’n Roman oor die lewe van Michelangelo Buonarotti.